Dagstukkies



23 August, 2024
Romeine 14:1-12 VIDEO | OUDIO Opgewonde stap ek die oggend die kerk binne. Ek het met die druiwerankie langs gehoor dat die voorsang by die erediens vir die eerste keer die oggend met kitaarbegeleiding gedoen sou word. My hart klop…

22 August, 2024
Romeine 13:8-14 VIDEO | OUDIO Onthou jy nog die sestigerjare? Die Hippies met hulle slagspreuk: “Make love, not war!” As jy in daardie era geleef het, sal jy onthou dat hierdie verslonsde groep oral soos paddastoele opgeskiet het. Hulle lang…

21 August, 2024
Romeine 13:1-7 VIDEO | OUDIO Vanoggend se onderwerp is vir meeste mense ‘n bitter teer sakie: hoe moet ek optree teenoor die owerhede? Ons is steeds besig met Christelike Lewenspraktyk. Die feit dat ons vrygespreekte kinders van God is, moet…

20 August, 2024
Romeine 12:17-21 VIDEO | OUDIO "Moet niemand kwaad met kwaad vergeld nie, ..... leef in vrede met alle mense!" Só wys Paulus vandag vir ons vinger in Romeine 12:17 en 18. Dit druis totaal teen my hele mens-wees in en…

19 August, 2024
Romeine 12:3-17 VIDEO | OUDIO Een groot passie uit my jong dae was om alle dinge wat meganies en elektronies is te ondersoek om uit te vind wat hulle maak werk. Ongelukkig het ek nie juis baie daaruit geleer nie…

16 August, 2024
Romeine 12:1-2 VIDEO | OUDIO Wat is "sinvolle godsdiens"? Ons het gekom by die laaste afdeling van Paulus se brief aan die Romeine waar hy oor die praktiese implikasies vir jou as gelowige in die alledaagse lewe skryf. Dit is…

15 August, 2024
Romeine 11:25-36 VIDEO | OUDIO “Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen.” So sluit Paulus die hartseer hoofstuk uit sy brief oor Israel af. Alles is nie verlore nie. God is steeds in beheer! In die laaste deel…

14 August, 2024
Romeine 11:17-24 VIDEO | OUDIO In my kleintyd was daar nie allerhande soorte meghêftertjies soos rekenaars en slimfone om die manne besig te hou soos vandag nie. Daar was nie eers wiele wat jou die rowwe veld kon invat nie…

13 August, 2024
Romeine 10:16-11:17 VIDEO | OUDIO Dit is so ironies dat die ganse heilsgeskiedenis juis in Israel begin het, maar dat die Jode nog steeds nie God se vryspraak ervaar het nie. Dit het begin by Adam, Noag en Abraham en…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026