12 August, 2022
Markus 3:1-6 VIDEO * OUDIO Die Fariseërs het tot die besef begin kom dat hulle ‘n baie groot probleem gehad het, en dat Jesus vir hulle ‘n groot nagmerrie begin raak het. Mense het in groot getalle na Hom toe…
11 August, 2022
Markus 2:23-28 VIDEO * OUDIO Die Sondag begin soos enige ander Sondag, stil en stemmig. Daar hang ‘n gees van gewydheid oor die ou plaashuis, en van die gewoel en werskaf van die week, is daar géén sprake nie. Die…
10 August, 2022
Markus 2:18-22 VIDEO * OUDIO As sy by die deur instap, sien ek sommer: hierdie vrou gaan deur baie diep waters. Haar gesig wys dit; haar skouertjies hang; haar hele liggaamshouding wys dit. Sy sug swaar, en dan kyk sy…
8 August, 2022
Markus 2:13-17 VIDEO * OUDIO Levi is ‘n man wat alles het wat ‘n man kan begeer, oorgenoeg geld, vriende en gesag. Mense spring wanneer hy iets sê! Met die feit dat die breë samelewing hom minag en vermy, het…
5 August, 2022
Markus 2:1-12 VIDEO * OUDIO Jesus se boodskap word onderbreek deur ‘n lawaai op die huis se dak. Stukkies dakmateriaal val op die gehoor se koppe, en hulle kyk vies op na bo. Skielik breek die helder daglig deur. Stukkie-vir-stukkie…
4 August, 2022
Markus 2:1-12 VIDEO * OUDIO Dit druis deur Kapernaum: “Daardie Wonderwerker, Jesus is terug! Ek het gehoor Hy bly in Simon, die visserman se huis.” So versprei die nuus ál met die druiwerankie langs, sodat die ganse stad die boodskap…
3 August, 2022
Markus 1:40-45 VIDEO * OUDIO Het jy al ooit iemand teëgekom wat melaatsheid het? In my ganse lewe het ek dit nog nooit gesien nie. Tóg voel dit vir jou wanneer jy die Bybel lees, asof elke dorp in daardie…
2 August, 2022
Markus 1:29-39 VIDEO * OUDIO Dit was vir Petrus ‘n doodgewone Sabbat. Hy was egter baie bekommerd oor sy skoonma. Nee, hy het nie skoonma-probleme gehad nie, maar sy was siek. Sy het die hele nag ‘n hoë koors gehad…
1 August, 2022
Markus 1:21-28 VIDEO * OUDIO Jesus se bediening het ‘n aanvang geneem, en sommer dadelik kom ons agter dat mense geluister het na wat Hy gesê het. Hy het met gesag gepraat. Sy boodskap was vir eers kort en kragtig…