Dagstukkies



6 July, 2023
Matteus 13:44-52 VIDEO | OUDIO Vertel vir enige jong seuntjie van ‘n skat wat iewers begrawe lê, en jy sien sommer hoe borrel hy van pure opgewondenheid! Dit is egter nie net vir klein seuntjies wat ou President Paul Kruger…

5 July, 2023
Matteus 13:31-35 VIDEO | OUDIO Kyk, as jy nou ‘n groot boom wil hê dan plant jy ‘n groot pit. Vat nou maar ‘n kokosneutpalm: daar is darem maar vir jou ‘n menéér van ‘n pit! In die tropiese eilande…

4 July, 2023
Matteus 13:24-30 & 13:36-43 VIDEO | OUDIO Ek wil myself nie as ‘n tuinier van formaat beskou nie, want groen vingers het ek nou nie juis nie. Boonop laat my besige lewe nou ook nie rêrag toe dat ek veel…

3 July, 2023
Matteus 13:18-23 VIDEO | OUDIO Jesus se volgelinge sit rondom Hom in die skuit. Op die strand staan daar ‘n skare van mense wat wag dat iets gebeur, maar Jesus is eers besig met hierdie handjievol manne. Dit is van…

30 June, 2023
Matteus 13:10-17 VIDEO | OUDIO Ek is baie lief vir stories! ‘n Storie is soos ‘n anker om ‘n sekere boodskap in jou kop en hopelik ook in jou hart vas te anker. ‘n Preek is dikwels baie gou vergete…

29 June, 2023
Matteus 13:1-9 VIDEO | OUDIO Ek kamp ‘n klompie jare gelede met ‘n spannetjie Voortrekkertjies in ‘n pragtige kloof op ‘n plaas naby Ballito. Ons neem slegs die noodsaaklikste benodigdhede saam. ‘n Tent was nie beskou as een van die…

28 June, 2023
Matteus 12:46-50 VIDEO | OUDIO Wie is my familie? Ek hoor dikwels van mense wat hulle familie totaal afskryf, selfs broers en susters en ouers. Verskriklik! Wanneer Jesus dan vra: “Wie is My moeder, en wie is My broers?” is…

27 June, 2023
Matteus 12:43-45 VIDEO | OUDIO Op die plaas waar ek grootgeword het naby Waterval Boven, was daar ‘n ou “spookhuis”. Inderdaad het daar jare gelede iemand in gewoon, maar toe die persoon vertrek, is die huis ontruim en skoongemaak, en…

26 June, 2023
Matteus 12:38-42 VIDEO | OUDIO Ek hoor eendag die storie van klein Jannie en sy sussie Sannie wat vir Oupa en Ouma op die plaas gaan kuier het. Oupa het vir Jannie ‘n slingervel gemaak en toe stuur hy hom…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026