6 December, 2018
Handelinge 28:1-15 Vir die 276 mense saam met Paulus op die gedoemde skip, was hulle nagmerrie-seereis uiteindelik verby. Almal kom veilig op die eiland aan, en as hulle dan van die plaaslike inwoners ontmoet, moet hulle verneem dat hulle op…
5 December, 2018
Handelinge 27:13-44 Het jy al ooit ‘n groot taak aangepak sonder om die nodige navorsing te doen of te luister na goeie raad? Wanneer dit klaar te laat is, kom jy gewoonlik eers agter dat dit ‘n reuse fout was…
4 December, 2018
Handelinge 27:1-12 Soms wonder ek of daar ooit iemand is wat baat vind by hierdie dagstukkies wat ek uitstuur. En dan bemoedig die Here my op ‘n wonderlike manier met dierbare mense wat vir my ‘n briefie skryf of 'n…
3 December, 2018
Handelinge 25:13-26:32 Kyk, as daar nou ‘n familie is wat my kop hééltemal deurmekaar maak, dan is dit die Herodus familie. In vandag se verhaal lees ons alweer van een van hulle: Herodus Agrippa II. Sy pa was koning van…
30 November, 2018
Handelinge 25:1-12 Die arme Paulus sou seker in die tronk in Sesarea doodgegaan het van ouderdom! Feliks het hom al twee jaar daar onskuldig aangehou, nét om sy eie nuuskierigheid oor die Christen-geloof te bevredig. Of dalk was hy bang…
29 November, 2018
Handelinge 24:24-27 Goewerneur Feliks het Paulus se aanklaers, die Joodse raad en hulle “slim” advokaat, huistoe gestuur, en Paulus het in aanhouding gebly. Paulus is dus nooit gevonnis nie, en hiermee het Feliks dus laat blyk dat Paulus onskuldig was…
28 November, 2018
Handelinge 24:1-23 Ons het die afgelope paar jaar hofsake beleef wat ‘n mens se hare laat regop staan. Sommige van hierdie sake was in ‘n sekere sin selfs lagwekkend, en die manier wat advokate rondgespring het om hulle saak te…
27 November, 2018
Handelinge 23:12-35 Drama, drama! Paulus se “verhoor” voor die Joodse Raad eindig in ‘n totale wanorde, waar die Fariseërs en Sadduseërs mekaar aan die keel wil gryp. Kommandant Klaudius Lisias moet haastig spring om Paulus te red en daarna plaas…
26 November, 2018
Handelinge 22:22-23:11 Soms kan baie ernstige dinge komies raak, soos daardie storie oor die beroemde (of is dit dalk berugte?) C J Langenhoven. Hy was nie alleen ‘n groot skrywer en digter nie, maar ook ‘n politikus. Per geleentheid het…