6 October, 2022
Markus 11:12-26 VIDEO * OUDIO Om die gebeure rondom die vervloeking van die vyeboom te verstaan, moet ons ook die gebeure waar Jesus die tempel gereinig het, asook die verdroogde vyeboom as ‘n geheel lees. Inderdaad het Markus ‘n “toebroodjie&rdquo…
5 October, 2022
Markus 11:12-26 VIDEO * OUDIO Met die gedagtes van die skoonheid en majesteit van die tempelgeboue nog vars in sy gedagtes, stap Petrus en sy maats vroeg die Maandagoggend uit Betanië terug na Jerusalem. Jesus is op ‘n missie, dit…
4 October, 2022
Markus 11:1-11 VIDEO * OUDIO Petrus se hart klop in sy keel. Hier vanaf die dorpie Betanië, ‘n klein entjie van Jerusalem, sien hy die indrukwekkende mure van die ou stad uittroon. Tussen hulle en Jerusalem is daar nog ‘n…
3 October, 2022
Markus 10:46-52 VIDEO * OUDIO Agter Petrus lê die stad Jerigo, volgens sommige mense die oudste stad op aarde. Die stad is geleë in die Jordaanvallei, naby die bopunt van die Dooie See. Petrus se hart krimp ineen as hy…
30 September, 2022
Markus 10:32-45 VIDEO * OUDIO Daar hang ‘n donker wolk oor die twaalf manne. Die pad is moeilik, en hulle moet draf om by Hom te bly. Dit voel vir hulle asof iets Hom dryf. Die Meester het gesê dat…
29 September, 2022
Markus 10:17-31 VIDEO * OUDIO Gister het ons gehoor dat jy maar net jou volle afhanklikheid van God moet besef, dan is jy op die regte pad. Maar nou hoor ons vandag die teendeel, dat dit vir iemand wat ryk…
28 September, 2022
Markus 10:13-16 VIDEO * OUDIO In die Nuwe Testamentiese tyd was kinders, veral seuns belangrik binne gesinsverband, maar daar buite was hulle bloot gesien as die pa se eiendom, dus héél aan die onderpunt van die sosiale leer. G’n ordentlike…
27 September, 2022
Markus 10:1-12 VIDEO * OUDIO Die twaalfjarige meisietjie se ma kom opgewonde ingehaas: “Ek het baie goeie nuus vir jou!” Dadelik is die kind die ene ore: wat is dit wat Ma so laat babbel? Dit moet iets baie groot…
26 September, 2022
Markus 9:38-50 VIDEO * OUDIO Johannes kom uitasem aangehardloop: “Meester, hier is moeilikheid!” Die jong dissipel is hewig ontsteld! “Hier is ‘n ou wat bose geeste uitdryf in U Naam!” Jesus kyk Johannes aan met ‘n glimlag op Sy gesig…