20 April, 2018
2 Timoteus 1:3-5 My Ouma het my dikwels vertel van haar kinderdae. As sy so teruggedink het, dan het al die bitterheid van die Anglo Boere oorlog teruggekom, al die swaarkry en die armoede. Sy was maar ‘n klein dogtertjie…
19 April, 2018
2 Timoteus 1:1,2 As iemand vandag vir my sou vra waarom ek die moeite doen om elke dag die dagstukkies te skryf, dan sit dit my aan die dink: Is dit omdat ek 'n pligsbesef het of omdat ek lief…
18 April, 2018
2 Timoteus Inleiding Ons begin vanoggend met Paulus se tweede brief aan Timoteus. Net eers 'n stukkie agtergrond oor hierdie brief. Paulus was na jarelange gevangenskap in Rome vrygelaat uit die tronk, so wil oorlewering dit hê. Volgens sommige geskrifte…
17 April, 2018
1 Timoteus 6:17-21 In die vorige dagstukkie het ons geraak aan die punt van gierigheid en rykdom en dan in teenstelling hiermee, Bybelse tevredenheid. Die vraag is, of ‘n Christen-gelowige dan nie ook ryk kan wees nie? Gaan kyk ons…
16 April, 2018
1 Timoteus 6:3-16 Wat is die primêre motief agter jou betrokkenheid in die gemeente? Dis nou ‘n baie snaakse vraag om te vra! Maar dis nie so ‘n voor-die-hand-liggende vraag nie. Hulle sê dat Godsdiens een van die mees winsgewende…
13 April, 2018
1 Timoteus 6:1,2 Die woord “diskriminasie” is deesdae op almal se lippe. Maar kom ons wees eerlik: diskriminasie het in ons land al saam met oorl’e Oom Jan van Riebeeck voet aan wal gesit. Sedertdien het hy baie kleintjies gekry…
12 April, 2018
1 Timoteus 5:17-23 Ek het vir etlike jare ons gemeente se nuusbrief opgestel. Kort-kort het iemand my in die oor gefluister dat daar groot ongelukkigheid is oor die manier wat die een of ander aspek van die nuusbrief hanteer word…
11 April, 2018
1 Timoteus 5:9-16 In gister se dagstukkie het ek genoem dat daar in ons gemeente sommer ‘n groot aantal weduwees is. Meeste van hulle is vroue vir wie se hande daar niks verkeerd staan nie. Waar hulle saamkoek, kan jy…
10 April, 2018
1 Timoteus 5:1-8 As jou lewensmaat van die afgelope 50 jaar skielik nie meer daar is nie, dan is daar ‘n reuse leemte in jou lewe. Wanneer die een met wie jy elke dag kon gesels, jou vreugdes en bekommernisse…