Dagstukkies



5 July, 2022
Kolossense 3:5-17 VIDEO * OUDIO In vandag se gedeelte praat Paulus baie hard met die gemeente in Kolosse. Daar is dinge in hulle lewens wat oud en vervalle is en dit moet oorgemaak word, nuutgemaak word. Kom ek verduidelik. Ek…

4 July, 2022
Kolossense 2:20-3:4 VIDEO * OUDIO Ek stap die kerkgebou binne. Dis stil. Tjoepstil! Iewers kug iemand saggies, gesmoord in haar sakdoek. Daar hang ‘n swaar, dik atmosfeer oor die “heilige” gebou. Ek voel bitter ongemaklik. My das wurg my en…

1 July, 2022
Kolossense 2:8-19 VIDEO * OUDIO Ons lewens word vandag oorheers deur soveel onnodige dinge, die skeppinge van ons eie hebsug. Kyk nou maar net byvoorbeeld hoe oorheers 'n TV stel ons lewens! Dikwels raak ons só verknog aan sepies dat…

30 June, 2022
Kolossense 2:1-7 VIDEO * OUDIO Ek het vir baie jare gewerk as tekenaar van huisplanne en ek het soms interessante versoeke gekry, om geboue te ontwerp wat dikwels baie anders is as net die gewone woonhuis. So kry ek ‘n…

28 June, 2022
Kolossense 1:24-29 VIDEO * OUDIO Suid-Afrika se liefling plaasboer-prediker, Oom Angus Buchan, het maar ‘n baie wankelrige begin gehad in sy prediking-loopbaan. Die meeste mense was maar bitter skepties oor hierdie eenvoudige plaasboer wat wou preek. Toe Angus begin om…

28 June, 2022
Kolossense 1:21-23 VIDEO * OUDIO In drie versies beskryf Paulus hoe die Kolossense was, hoe hulle nou is na Jesus se versoening en hoe hulle verder behoort te wees. Paulus begin deur hulle te herinner aan wat hulle voorheen was…

27 June, 2022
Kolossense 1:15-20 VIDEO * OUDIO Daar is ‘n wanbalans in die skepping! Wat ‘n verskriklike ding om te sê! ’n Paar jaar gelede het die destydse minister van Omgewingsake, Marthinus van Schalkwyk, die skok-uitlating gemaak, dat die mooiste Kaap binne…

24 June, 2022
Kolossense 1:9-14 VIDEO * OUDIO Ek raak nie sommer opgewonde oor TV programme nie. Daar was egter 'n paar jaar gelede een wat my baie opgewonde gehad het: Varsity Sing. Die wonderlike harmonieë en hemelse musiek het my hoendervleis gegee…

23 June, 2022
Kolossense 1:3-8 VIDEO * OUDIO Daar heers ‘n verwoede stryd op die rugbyveld. Die Willebeeste bemeester die bal uit die losskrum en dan staan Gert gereed om daardie bal agter die doellyn te gaan plant. Die probleem is dat hy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026