8 February, 2024
1 Konings 1 en 2 VIDEO | OUDIO Wie gaan vir Dawid opvolg? Dawid was ‘n ou man en sy lewenskrag was besig om vinnig te kwyn. Daar moes ‘n opvolger wees vir sy troon. En ‘n hele paar gretige…
7 February, 2024
2 Samuel 19:9-20:25 VIDEO | OUDIO Die burgeroorlog is verby. Die opgewondenheid oor Absalom is iets van die verlede. Nou kan die mense weer ‘n slag asemhaal en nugter dink oor alles wat gebeur het. Die oorlog het ‘n verskriklike…
6 February, 2024
2 Samuel 18-19:8 VIDEO | OUDIO Dit is ‘n droewige dag wat aanbreek in die geskiedenis van Israel en van Dawid. Burgeroorlog breek uit wanneer Absalom met die leër van Israel vir Dawid agternasit. Dawid is steeds die goeie strateeg…
5 February, 2024
2 Samuel 16:15-17:29 VIDEO | OUDIO Dawid is in ‘n onbenydenswaardige situasie. Hy is ‘n vlugteling op pad na die woestyn om te gaan skuiling soek. Sy seun Absalom is besig met ‘n opmars teen Jerusalem terwyl Mefiboset homself volgens…
2 February, 2024
2 Samuel 16:1-14 VIDEO | OUDIO Dawid is platgeslaan. Kaalvoet, huilend vlug hy die woestyn in. Hy is bitter kwesbaar! Dan sien hy iemand agter hom aankom met twee opgesaalde donkies wat kreun onder hulle vrag. Dadelik herken hy Mefiboset…
1 February, 2024
2 Samuel 15:7-37 VIDEO | OUDIO Absalom, Dawid se “probleemkind” (nie sy enigste probleemkind nie!) se gewildheid neem by die dag toe. Hy is ‘n flambojante karakter wat in die strate rondry met ‘n kar en perde - iets wat…
31 January, 2024
2 Samuel 14:25-33 VIDEO | OUDIO Absalom, die mooiste man in die hele Israel - so beskryf die boek Samuel hom. Hy het behóórlik die meisies se knieë lam gemaak. Almal het gepraat van Absalom se aantreklikheid, en natuurlik was…
30 January, 2024
2 Samuel 14:1-24 VIDEO | OUDIO Na sy weerwraak-moord op sy broer Amnon, moes Absalom vlug vir sy lewe. Hy vlug na Gesur, ‘n Aramese staat noordoos van Galilea, waar sy oupa aan sy ma se kant koning was. Daar…
29 January, 2024
2 Samuel 13:23-39 VIDEO | OUDIO Die verkragting van sy dogter Tamar deur haar eie broer Amnon, het vir Dawid geruk, maar die lewe gaan voort. Maar een persoon wat hierdie walglike daad nie vergeet het nie, was Dawid se…