Dagstukkies



7 March, 2023
2 Korintiërs 1:1,2 VIDEO * OUDIO Dis November 1973. Onder my blaaie slaan die koue, klipperige grond van Potchefstroom swaar deur my slaapsak. Die grond is bitter hard en ongemaklik as ek my op my elmboog stut. Maar vanaand dink…

6 March, 2023
Romeine 9:19-29 VIDEO * OUDIO Die heerlike geur van vars, nat klei hang swaar in die lug as ek die pottebakker se werkswinkel binnestap. Ek is opgewonde - wat gaan hy vanoggend maak? In die vertoonlokaal staan die mees elegante…

3 March, 2023
Romeine 6:12-23 VIDEO * OUDIO Ou Klaas was maar ‘n sukkelaar, en dit het gelyk asof die ongeluk die arme kêrel bloots ry. Hy het nie baie geleenthede in sy lewe gehad nie, gevolglik het hy skaars verder as die…

2 March, 2023
Romeine 5:1-11 VIDEO * OUDIO Eendag kry ‘n predikant ‘n beroep na ‘n nuwe gemeente. ‘n Paar weke na sy aankoms, besluit hy om ‘n bietjie die stad te gaan verken. Hy haal die plaaslike bus, betaal vir sy kaartjie…

1 March, 2023
Romeine 4:1-8 VIDEO * OUDIO Toe ek ‘n klein seuntjie was, was Tarzan my groot held. Daardie aap-man wat so al jodelend deur die oerwoude van donker Afrika in die takke rondgeswaai het, het my verbeelding totaal aangegryp! Hy kon…

28 February, 2023
Romeine 3:21-31 VIDEO * OUDIO Vir die volgende week kyk ons wat Paulus aan die Romeine geskryf het oor genade. Ons begin met die bekende Romeine 3:23, waar Paulus sê dat almal gesondig het maar dat God dié wat glo…

27 February, 2023
1 Korintiërs 1:1-3 VIDEO * OUDIO Lentebloeisels tooi die wêreld in ‘n lieflike kleurewonder terwyl Paulus by die venster uitkyk oor die hawestad Efese waar hy al die afgelope jaar of twee besig is om ‘n gemeente te vestig. Terwyl…

24 February, 2023
Romeine 1:6,7 VIDEO * OUDIO In die vroeë Christelike kerk staan die name van twee stede lynreg teenoor mekaar. Aan die een pool het ons Jerusalem, die bakermak van die Joodse sowel as die Christelike geloof. Jerusalem kom ’n lang…

23 February, 2023
Romeine 1:2-5 VIDEO * OUDIO “Euangelion! Euangelion!” weerklink dit in die straat af. “Evangelie! Goeie nuus! Daar is ‘n seun gebore vir die Keiser! Ons het ‘n troonopvolger!” Die Keiser staan hoeka bekend as die “seun van god.” Juis dáárom…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026