5 June, 2018
Romeine 1:1 Met 'n breë, warm glimlag hou die man sy besigheidskaartjie na my toe uit. My mond val skaamteloos oop: dit is asof die letters op die kaartjie glinster soos suiwer goud! Wie is hierdie man dan? Hy dwing…
4 June, 2018
Inleiding tot die boek Romeine In die jaar 2000 het ek ‘n droom gehad, ‘n droom om deur middel van die Internet die Evangelie die wêreld in te stuur. Ek het nie eers naastenby geweet waar om te begin nie…
1 June, 2018
Titus 3:8-15 Ons het aan die einde gekom van Paulus se brief aan Titus, maar ook aan my en jou! Die vraag is nou: wat word van ons as gemeente verwag? Wat moet ons prakties doen? Ál te dikwels is…
31 May, 2018
Titus 3:1-7 In Paulus se brief aan Titus (en ook Kreta en Suid-Afrika) het hy nou al verskeie punte aangeraak oor die Christelike lewe. Vandag kom hy by ‘n baie belangrike punt, naamlik jou gedrag in die samelewing. As gelowige…
30 May, 2018
Titus 2:1-15 (deel 3) Die derde teiken vir Paulus is die slawe. Dit is opmerklik dat hy nie hier pleit dat slawe vrygelaat word nie. Dit sou mos die regte ding wees, of hoe? Nee, hy preek juis vir die…
29 May, 2018
Titus 2:1-15 (deel 2) Gister het Paulus die ouer manne en vroue aangespreek. Vandag kom die jongeres onder die vergrootglas. Ons moet egter baie versigtig wees wanneer ons hierdie gedeelte lees, en nie daarin sien wat nie op ons van…
28 May, 2018
Titus 2:1-15 (deel 1) In ons vorige dagstukkie het ons gesien dat Paulus vir Timoteus sê dat slegs geloof in Jesus genoeg is, en dat hy die wettestelsel van die Jode verwerp. Nou kom Paulus in hierdie gedeelte en hy…
25 May, 2018
Titus 1:10-16 Dit het tyd geword dat die leierskorps van die kerk dinge begin regruk, dit het hééltemal te ver gegaan! Nee, dit is nie ek wat so sê nie, maar Paulus. Hy skryf dat daar ’n verskriklike geestelike bankrotskap…
24 May, 2018
Titus 1:5-9 Leierskap het die afgelope tyd weer die nuus oorheers. Onlangs 'n nuwe president vir Suid-Afrika, nuwe besems in die parlement ens. Die probleem is egter dat die swaard van korrupsie en allerhande ander soorte misdaad stééds oor die…