3 June, 2021
Johannes 20:1-18 Video Audio Daardie Sabbat was sekerlik die langste een in die ganse lewe van die dissipels. Hulle het elke oomblik daarvan omgewens. Die Sondagoggend was nog pikdonker, toe is Maria Magdalena al op pad na Jesus se graf…
2 June, 2021
Johannes 12:1-11 Video Audio Jesus se laaste week het aangebreek. Hulle is steeds in Betanië, net buite Jerusalem. Nou is hulle natuurlik ook reg in die gevaarsone, waar die Joodse leiers op hulle wag. Die regte oomblik moet nou net…
1 June, 2021
Lukas 10:38-42 Video Audio Jesus en sy geselskap het op hulle reis na Jerusalem by die dorpie Betanië aangedoen, waar Marta en Maria saam met hulle broer Lasarus gewoon het. Hierdie verhaaltjie illustreer baie duidelik dat daar gelowiges is van…
31 May, 2021
Johannes 11:33-44 Video Audio Mag jy huil? Mag jy maar bedroef wees? Paulus leer ons dan om altyd blymoedig te wees! Om selfs deur die allerverskrikste situasie nog vrolik te moet kan sing en te lag. Dan pas huil mos…
28 May, 2021
Johannes 11:17-32 Video Audio In die dorpie Betanië is alles in rep en roer, want uit die groot stad Jerusalem het mense daarheen gestroom om die twee susters, Marta en Maria te kom troos na die tragiese afsterwe van hulle…
27 May, 2021
Johannes 2:1-11 Video Audio Net buite Jerusalem was daar ‘n dorpie met die naam Betanië. Daar het ‘n gesin gewoon wat vir Jesus baie na aan die hart was: Maria, haar suster Marta en hulle broer, Lasarus. Veral Maria het…
26 May, 2021
Johannes 2:1-11 Video Audio Jare kom en gaan. Droefheid het Maria getref toe Josef sterf en haar as weduwee agterlaat. Maar die troos was daar dat sy darem haar kinders gehad het. En veral haar oudste, Jesus was waarlik vir…
25 May, 2021
Lukas 2:41-52 Video Audio Twaalf jaar het verbygegaan sedert daardie dag in Betlehem, toe alles vir Maria so onwerklik gelyk het. Met trots het sy haar Seun dopgehou soos Hy opgroei, gehoorsaam en voorbeeldig in alle opsigte. Hy het Pa…
24 May, 2021
Handelinge 2:37-42 Video Audio Die verskillende kerke op Ballito het ‘n paar jaar gelede bymekaar gekom en besluit om die verhoogstuk “Heaven’s Gates & Hell’s Flames” op te voer. ‘n Amerikaanse span het die verhoogstuk georganiseer en die opleiding en…