Dagstukkies



15 October, 2020
Daniël 6:19-29 Video - Oudio Leeus is skrikwekkende gediertes. Mooi ja, maar hulle kan vrees in ‘n man inboesem! Het jy al ooit in die veld gestap en op kraakvars leeuspore afgekom? Kyk, daardie kat het ‘n menéér van ‘n…

14 October, 2020
Habakuk 3:16-19 Video - Oudio Habakuk was bang, bitter bang! Hy het gesidder toe die Here die dag hierdie verskriklike aankondiging maak. In sy geestesoog sien hy die skrikwekkende, bloeddorstige magte van die Galdeërs wat soos ‘n tsoenami-golf aangerol kom…

13 October, 2020
Filippense 1:18-26 Video - Oudio Die afgelope jaar moes ons keer op keer afskeid neem van dierbare vriende wat almal diep spore in die samelewing en ook in my eie lewe getrap het. Om so ‘n persoon uit jou lewe…

12 October, 2020
Die Boek Filippense Video - Oudio Wat maak jou waarlik gelukkig, jou hart bokspring van blydskap? Daardie eerste welkome reëndruppels op die dorre aarde na 'n uitmergelende droogte? Dan is dit nie net die boer wat dans in die reën…

5 October, 2020
Kolossense 1:24-29 Kyk die Video Ons vraag vanoggend is, hoe lyk so ‘n lewe van dankbaarheid? In die laaste deel van hierdie reeks gee ons so ‘n klein kykie van hoe dit moet lyk. In sy brief aan die Kolossense…

2 October, 2020
1 Johannes 5:1-5 Kyk die Video Gister het ons gekyk na die vier stappe na ‘n lewe saam met Jesus. Om op te som: Stap 1 - Bely jou sondes. Stap 2 – Vra om vergifnis. Stap 3 - Sê…

1 October, 2020
Johannes 3:16-21 Kyk die Video Gister het ons gesien dat Jesus die enigste Weg is na saligheid en na God. Die baie belangrike vraag is nou: Hoe kom ek by Hom uit? Wat moet ek dan doen om gered te…

30 September, 2020
Romeine 3:21-31 Kyk die Video Die vraag is: Waarom is daar dan so baie mense wat nie die ewige lewe het nie? Wat keer mense weg van God se liefde af? Die Skrifgedeelte waarna ons vandag gaan kyk, is seker…

29 September, 2020
Matteus 28:16-20 Kyk die Video Jesus het vir oulaas voor Sy hemelvaart ‘n laaste aankondiging vir die elftal. Dit bestaan uit ‘n volmagsaankondiging, ‘n opdrag asook ‘n belofte. Jesus het volmag, álle mag behoort aan Hom! Dit is dus met…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026