Dagstukkies



21 September, 2023
Matteus 28:16-20 VIDEO | OUDIO Meer as ’n honderd oordenkinge gelede het ons begin met Matteus. Dit het presies vyf maande geneem om deur hierdie kosbare Bybelboek te werk, en persoonlik het ek baie verryk anderkant uitgekom. Die Here was…

20 September, 2023
Matteus 28:1-15 VIDEO | OUDIO Ons het gekom by die laaste hoofstuk van Matteus. Dit is moontlik die laaste hoofstuk in sy verhaal, maar beslis nie die einde nie! Terselfdertyd is dit ook die eerste hoofstuk van ‘n splinternuwe verhaal…

19 September, 2023
Matteus 27:57-66 VIDEO | OUDIO Jesus het gesterf – Sy asem uitgeblaas! Die ander Evangelies beskryf hoedat die soldaat die spies in Sy sy druk om dóódseker te maak dat Hy wél gesterf het. Vir Matteus is dit egter nie…

18 September, 2023
Matteus 27:45-56 VIDEO | OUDIO Uit alle oorde word Jesus gespot, beledig, uitgejou - die soldate, die Joodse leiers, die volk, selfs Sy mede-gekruisigdes. Dit gaan aan totdat dit naderhand oorverdowend deur Hom skreeu dat Hy totaal verlate is. Waar…

15 September, 2023
Matteus 27:32-44 VIDEO | OUDIO Wat is die grootste gebeurlikheid in die ganse menslike geskiedenis? Sommige sal dalk reken dat dit die verskriklike vloed was wat die ganse menslike geslag uitgewis het, buiten die paartjies wat in Noag se ark…

14 September, 2023
Matteus 27:26-31 VIDEO | OUDIO Pilatus het Jesus laat gésel. Dit was ‘n afgryslike straf! Die instrument wat hulle hiervoor gebruik het, was ‘n stok met drie leer-riempies. Aan die punte van hierdie rieme is stukkies yster of tin vasgemaak…

13 September, 2023
Matteus 27:11-26 VIDEO | OUDIO Onder die Romeinse bewind kon die Joodse Raad nie die doodstraf oplê nie. As hulle iemand ter dood wou laat veroordeel, moes hulle ‘n versoek aan die Romeinse regering rig, en dié kon dan besluit…

12 September, 2023
Matteus 27:1-10 VIDEO | OUDIO Dit was vroeg oggend toe die Joodse Raad met Jesus klaar was. Nee, eintlik was hulle nog gladnie klaar nie! Hulle het Hom soos ‘n gevaarlike misdadiger geboei en Hom na die prokurator, Pilatus se…

11 September, 2023
Matteus 26:69-75 VIDEO | OUDIO Die toneel verskuif nou van Jesus se verhoor na Petrus. Hy is die enigste “brawe” dissipel wat dit naby die verhoor waag, nadat hy die soldate op ‘n veilige afstand gevolg het. Alhoewel hy al…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026