18 April, 2023
Nehemia 13:15-22 VIDEO | OUDIO Een mooi Sondag ry ek deur Durban na ‘n kerkbyeenkoms. En skielik sien ek iets wat ek nog nooit voorheen gesien het nie: winkels wat oop is en hulle goedere verkoop! Geskok trap ek rem…
17 April, 2023
Nehemia 13:1-14 VIDEO | OUDIO Jy sal onthou dat Nehemia deur koning Artasasta, koning van Persië na Jerusalem gestuur was om as administrateur diens te doen nadat Nehemia verneem het van die verval van die stad. Hy was daar vir…
14 April, 2023
Nehemia 11 en 12 VIDEO | OUDIO Daar was ‘n probleempie - die leiers van die volk het hulle in Jerusalem hervestig, maar ‘n stad bevolk met slegs die leiers, was nie ‘n stad nie! Daar was ‘n groot leemte…
13 April, 2023
Nehemia 9:38-10:39 VIDEO | OUDIO Na die groot boetedoening besluit Nehemia saam met die leiers van die volk dat, op grond van wat so pas hier gebeur het, dit die regte ding sou wees as hierdie volk ‘n skriftelike onderneming…
12 April, 2023
Nehemia 9:1-37 VIDEO | OUDIO Die ou omie – ek kan (gelukkig) nie meer onthou wie hy was nie – het vererg gekyk hoe ons kinders skerts en vrolik lag en grappies maak. Sy frustrasievlakke oor ons uitbundigheid het al…
11 April, 2023
Nehemia 8:14-19 VIDEO | OUDIO Ek hoop hierdie afgelope Paasfees was vir jou ook so ‘n asemrowende gebeurtenis as wat dit vir my was! Ons het verlede week elke aand ‘n “adoramus diens” gehad. Dit was aanbiddingsgeleenthede waar die gemeente…
6 April, 2023
Lukas 23:44-49 VIDEO | OUDIO Twee dramatiese dinge gebeur kort voor Jesus se dood. Die eerste is toe daar skielik duisternis oor die land toesak. “’n Gewone sonsverduistering!” sou ons dalk kon sê. Miskien, maar die tydsberekening van hierdie “sonsverduistering&rdquo…
5 April, 2023
Lukas 23:33-38 VIDEO | OUDIO Ons onderbreek Nehemia vir Paasfees. Dit is ‘n hartverskeurende toneel wat voor ons oopvou as die massas mense al jouende agter Jesus aanloop teen die koppie uit, die plek van die Kopbeen, Golgota. Die doodsreuk…
4 April, 2023
Nehemia 8:1-13 VIDEO | OUDIO Die stad was herbou en die inwoners van Judea hervestig. Nou was dit tyd om ernstig aandag te gee aan die geestelike welstand van die volk. Hierdie was die taak van Esra, nóg ‘n reuse…