27 January, 2023
Genesis 33:1-20 VIDEO * OUDIO Hinke-pink loop Jakob om sy gesin van agter in te haal. Regdeur die nag het hy met God geworstel by die Jabbokspruit. Dit was ‘n uiters traumatiese ervaring! Hy leun swaar op sy kierie want…
26 January, 2023
Genesis 28:11-22 VIDEO * OUDIO Jakob is fisies en emosioneel totaal uitgeput as hy sy moeë liggaam op die harde grond neerlê, sy kop op ‘n plat klip. Genadiglik kom die slaap feitlik oombliklik. Uit Isak en Rebekka se droom-huwelik…
25 January, 2023
Genesis 24:9-27 VIDEO * OUDIO Die slaaf kry die onmoontlike opdrag: “Gaan soek vir my seun ‘n vrou!” Die arme man het homself seker ál die pad bejammer op sy lang reis na Mesopotamië waar Nahor bly. Met sy karavaan…
24 January, 2023
Genesis 22:8-19 VIDEO * OUDIO Die gryse ou Abraham klim met swaar treë die berg op, die berg wat die Here aan hom uitgewys het waar hy sy seuntjie moet gaan offer. Elke tree is vir hom ‘n pyniging. Nee…
23 January, 2023
Genesis 12:4-9 VIDEO * OUDIO Alles is in rep en roer in die Abraham-huishouding. Jare en jare se goed wat Sarai versamel het word opgepak vir die groot trek (ja, dalk het Abraham ook so ’n ou klein aandeeltjie gehad!)…
20 January, 2023
Genesis 12:1-3 VIDEO * OUDIO In Sarai se kop weergalm Abraham se woorde: “Kom, ons moet oppak!” Eers wou sy bly word, want sy het gedink dat hulle dalk vir die familie in Ur gaan kuier, maar toe sien sy…
19 January, 2023
Genesis 11 VIDEO * OUDIO God het Sy belofte vir Noag gehou, en die groot vloed het gekom om alles uit te wis. Maar uit Sy groot genade, bewaar God vir Noag en saam met hom, sy vrou, drie seuns…
18 January, 2023
Genesis 6:5-12 VIDEO * OUDIO Adam en Eva is verban uit die tuin as gevolg van hulle sonde. Nogtans was God genadig, en Eva het geboorte geskenk aan twee seuns, Kain en Abel. Dan is daar egter ‘n groot tragedie…
17 January, 2023
Genesis 1-3 VIDEO * OUDIO Gister het ons gesien dat die tuinverhaal deurweef is van God se groot genade, en dit vul ons met verwondering. Dit is die verhaal van God wat in groot liefde die mens skep en hom…