Dagstukkies



20 March, 2019
Markus 14:41-51 Johannes word weereens wreed uit sy slaap geruk wanneer Jesus die derde keer na die drie manne toe kom: “Slaap en rus julle nog?” Johannes voel asof hy inmekaar kan krimp van skaamte. “Die tyd het gekom,” kondig…

19 March, 2019
Markus 14:32-40 Dit is die langste nag óóit in Johannes se lewe, waar hy saam met Petrus en Jakobus teen die skurwe stam van ’n knoetsige ou olyfboom gaan sit. Hy is moeg tot diep in sy siel. ’n Entjie…

18 March, 2019
Johannes 15:1-8 Dit voel asof die ganse wêreld op Johannes se skouers rus. Sy gemoed is loodswaar terwyl hulle na die tuin stap waar hulle gaan oornag. Hy het só uitgesien na die paasmaaltyd, maar dit het vir hom in…

15 March, 2019
Matteus 26:17-25 Paasfees het aangebreek. Vir Johannes is hierdie altyd die hoogtepunt op sy kalender. Natuurlik val dit ook saam met die fees van die ongesuurde brood. Van babatyd neem Johannes elke jaar deel aan hierdie weeklange fees wat hulle…

14 March, 2019
Matteus 26:1-16 ‘n Uiters bekommerde Johannes sien daagliks hoedat Jesus se einde naderkruip. Geruime tyd al probeer die Joodse leiers op enige denkbare manier om Hom vas te trek, maar elke keer word hulle planne in die wiele gery. Hulle…

13 March, 2019
Johannes 13:1-17 Ingedagte sit die stokou man, Johannes en skryf. Hy is tevrede met die eerste deel van sy boek. Hier het hy geskryf oor die drie jaar van Jesus se openbare optrede. Hy wou die boodskap duidelik tuisbring, dat…

12 March, 2019
Johannes 12:1-11 Johannes het ‘n knop op sy maag. Die hele week al praat Jesus van Sy naderende dood. Hy spel dit as’t ware vir hulle uit! Dan word hulle groepie uitgenooi vir ‘n ete deur Jesus se vriend Lasarus…

11 March, 2019
Matteus 23:37-24:14 Daardie laaste week voor Jesus se kruisiging was vir Johannes een groot nagmerrie. Hy dink terug aan die oggend toe hulle van Betanië af na die stad stap. Skielik het Jesus gaan staan, en toe bars Hy in…

8 March, 2019
Matteus 22:34-40 Johannes kan die Fariseërs nie lekker kleinkry nie: Hulle probeer vir Jesus vastrek met die een of ander slim vraag, en dan kry hulle ‘n vernederende loesing. Die volgende dag is hulle maar weer terug, en dan gebeur…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026