Dagstukkies



7 December, 2021
Lukas 23:6-12 VIDEO OUDIO Toe Pilatus hoor dat Jesus uit Galilea afkomstig was, was dit asof ‘n groot las van sy skouers afgeval het. Dan was Jesus mos nie binne sy magsgebied nie. Dit was Herodus se probleem! Pilatus het…

6 December, 2021
Lukas 23:1-7 VIDEO OUDIO Die Joodse Raad staan soos een man op en neem Jesus van Kajafas se huis af na die ander uiteinde van die stad, na Pontius Pilatus. Die Romeine moet Hom maar liewer verhoor want die Joodse…

3 December, 2021
Lukas 22:63-71 VIDEO OUDIO Jesus het nooit geweld gebruik nie, al het Hy dalk baie goeie rede daartoe gehad. Die enigste insident waarvan ons weet, is toe Hy die spul skelm smouse uit die tempel uitgeboender het. Tydens Jesus se…

2 December, 2021
Lukas 22:54-62 VIDEO OUDIO Wanneer Jesus in die tuin gevange geneem word, hardloop al Sy dissipels weg, volgens Matteus se beskrywing van die gebeure (Mat 26:56). Hulle het Jesus nét daar en dan in die steek gelaat. Een van hulle…

1 December, 2021
Lukas 22:47-53 VIDEO OUDIO Dis donker - pikdonker in die Laeveld se doringbosse. Die maan is nog nie op nie, en dit voel asof die sekelbosse met hulle aaklige dorings jou wil omklem. Ek gooi nog ‘n stukkie hout op…

30 November, 2021
Lukas 22:39-46 VIDEO OUDIO Ek woon ‘n klompie jare gelede ‘n kursus by saam met ‘n paar vriende. ‘n Reuse berg werk moes afgehandel word en ons het eers na middernag klaargekry. Skielik kon ons ontspan, en ons besluit om…

29 November, 2021
Lukas 22:35-38 VIDEO OUDIO Dit is die jaar 1099. Triomfantlik marsjeer ‘n leërmag van kruisvaarders Jerusalem binne en vermoor ‘n groot aantal van die inwoners om die stad oor te neem in die naam van die Christendom. Die opdrag om…

26 November, 2021
Lukas 22:31-34 VIDEO OUDIO Dit is die dissipels se heel laaste aand saam met Jesus voor Sy teregstelling, en ‘n beklemming gryp jou aan die hart as jy agterkom dat hierdie manne nog stééds nie verstaan waaroor dit alles gaan…

25 November, 2021
Lukas 22:24-30 VIDEO OUDIO Heilige oomblikke heers terwyl Jesus vir die laaste maal saam met Sy vriende die pasga eet. Nog heiliger en meer dramaties is Jesus se woorde wanneer Hy die eerste nagmaal instel. Maar die duiwel het al…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026