9 December, 2024
Handelinge 25:13-26:32 VIDEO | OUDIO Kyk, as daar nou ‘n familie is wat my kop hééltemal deurmekaar maak, dan is dit die Herodus familie. In vandag se verhaal lees ons alweer van een van hulle: Herodus Agrippa II. Sy pa…
6 December, 2024
Handelinge 25:1-12 VIDEO | OUDIO Die arme Paulus sou seker in die tronk in Ceasarea doodgegaan het van ouderdom! Feliks het hom al twee jaar daar onskuldig aangehou nét om sy eie nuuskierigheid oor die Christen-geloof te bevredig. Of was…
5 December, 2024
Handelinge 24:24-27 VIDEO | OUDIO Goewerneur Feliks het Paulus se aanklaers, die Joodse raad en hulle “slim” advokaat, huistoe gestuur en Paulus het in aanhouding gebly. Paulus is egter nooit gevonnis nie en hiermee het Feliks dus laat blyk dat…
4 December, 2024
Handelinge 24:1-23 VIDEO | OUDIO Ons het die afgelope paar jaar hofsake beleef wat ‘n mens se hare laat regop staan. Sommige van hierdie sake was in ‘n sekere sin selfs lagwekkend en die manier wat advokate rondgespring het om…
3 December, 2024
Handelinge 23:12-35 VIDEO | OUDIO Drama, drama! Paulus se “verhoor” voor die Joodse Raad eindig in ‘n totale wanorde, waar die Fariseërs en Sadduseërs mekaar aan die keel wil gryp. Kommandant Klaudius Lisias moet haastig spring om Paulus te red…
2 December, 2024
Handelinge 23:6-11 VIDEO | OUDIO Terwyl Paulus voor die Joodse Raad is, noem hy die hoëpriester 'n “witgepleisterde graf.” Hy het nie besef dat dit die hoëpriester was nie. Dit is interessant dat Jesus óók per geleentheid die Fariseërs witgepleisterde…
29 November, 2024
Handelinge 22:22-23:5 VIDEO | OUDIO Soms kan baie ernstige dinge komies raak, soos daardie storie oor die beroemde (of is dit dalk berugte?) C J Langenhoven wat per geleentheid tydens ‘n hewige debat in die parlement opgespring en woedend die…
28 November, 2024
Handelinge 21:37 tot 22:22 VIDEO | OUDIO Wanneer Paulus die kommandant Klaudius Lisius in sy moedertaal, Grieks aanspreek is die soldaat baie verbaas. Hy was oortuig dat hy daardie Egiptenaar was wat so baie moeilikheid veroorsaak het. Die Egiptenaar ter…
27 November, 2024
Handelinge 21:27-36 VIDEO | OUDIO Ons is al te dikwels baie gou om iemand wat verdink word van die een of ander misdaad te veroordeel en dan sommer die gerugte te versprei op sosiale media nog voordat ons die ware…