21 May, 2021
Handelinge 2:14-36 Video Audio Petrus is een van my gunsteling karakters uit die Bybel. Rof en onbeskof, só het ons hom leer ken as die ongekunstelde visserman wat praat en doen voor hy dink. Hy is so verskriklik menslik, en…
20 May, 2021
Handelinge 2:1-13 Video Audio Ons onderbreek die reeks oor Vroue uit die Bybel met iets oor Pinkster. Dit is Sondag, en al die Christene van Jerusalem is bymekaar. Hoe weet ek dan dat dit Sondag was? Dit staan nêrens in…
19 May, 2021
Lukas 2:8-20 Video Audio Maria se hart en gedagtes is nog propvol van al die wonderlike en onverklaarbare dinge wat die afgelope weke met hulle gebeur het. Eers die nagmerrie reis, toe die angswekkende middag toe niemand hulle kon of…
18 May, 2021
Lukas 2:8-20 Video Audio Maria lê in haar hooi-bed met ‘n salige glimlag op haar gesig, haar Baba aan die bors, terwyl Josef ‘n riel doen in die stowwerige stal van pure opgewondenheid. Hulle vreugde ken géén einde nie! Hulle…
17 May, 2021
Lukas 2:1-7 Video Audio Maria se emosies maak amok – die een oomblik wil sy huppel en sing van opgewondenheid, en die volgende huil van frustrasie en angs. Sy is opgewonde omdat sy die Messias in haar binneste dra, maar…
14 May, 2021
Lukas 1:26-56 Video Audio Byna 500 jaar het verloop sedert Ester. Die toneel skuif nou na ‘n jong meisie met die naam Maria. Soos die gewoonte in daardie jare is sy skaars veertien jaar oud, en verloof aan die skrynwerker…
13 May, 2021
Matteus 28:16-20 Video Audio In die laaste paar verse van Matteus se inspirerende boek, verkeer ons saam met die elf dissipels op ‘n berg by Galilea. Jesus het hulle daarheen gestuur en hulle kan sommer aanvoel dat hier iets baie…
12 May, 2021
Ester 7-10 Video Audio Wanneer Ester die bom laat bars, dat iemand beplan om haar en haar hele volk uit te roei, is Koning Ahasveros geskok: “Wie sou so ‘n verskriklike ding wou doen?” hyg hy. En dan wys Ester…
11 May, 2021
Ester 6 en 7 Video Audio Koning Ahasveros lê en rondrol op sy bed - daar is iets wat hom pla, maar hy kan net nie sy vinger daarop lê nie. Dan skielik sit hy regop. Hy weet presies wat…