3 February, 2023
Josua 1:1-18 VIDEO * OUDIO “Ek sal by jou wees.” Is dit nie die mees bemoedigende woorde wat jy ken nie? Jeremia het daardie versekering van die Here gekry toe hy sy moeilike opdrag moes gaan uitvoer (Jeremia 1:8). Jesus…
2 February, 2023
Eksodus 3:7-22 VIDEO * OUDIO Moses staan kaalvoet op die brandende woestynklippies in vrees en bewing voor God teen die hange van die berg Horeb. Sy gesig is bedek, want hy is te bang om God te aanskou, dié God…
1 February, 2023
Eksodus 3:1-7 VIDEO * OUDIO Die prins uit Egipte, Moses pas skape op! Vernederend! Jare later is die grootste koning in die geskiedenis van Israel, Dawid, óók aanvanklik ‘n skaapwagter. Inderdaad ‘n nederige werk! Maar hier eindig dit óók nie…
31 January, 2023
Genesis 46 VIDEO * OUDIO Jakob (oftewel Israel) is so opgewonde soos ‘n klein seuntjie op pad Margate toe. “Josef leef!” Hy kan net nie ophou dans en sing nie. “My seun, Josef leef sowaar. En hy heers oor die…
30 January, 2023
Genesis 37:12-36 VIDEO * OUDIO Die verhoog word opgestel vir ‘n toneelstuk propvol intriges. Net - dit is nie ‘n toneelstuk nie, maar ‘n verhaal met regte mense, en dit laat jou hare regop staan! In die hoofrol, die snuiter…
27 January, 2023
Genesis 33:1-20 VIDEO * OUDIO Hinke-pink loop Jakob om sy gesin van agter in te haal. Regdeur die nag het hy met God geworstel by die Jabbokspruit. Dit was ‘n uiters traumatiese ervaring! Hy leun swaar op sy kierie want…
26 January, 2023
Genesis 28:11-22 VIDEO * OUDIO Jakob is fisies en emosioneel totaal uitgeput as hy sy moeë liggaam op die harde grond neerlê, sy kop op ‘n plat klip. Genadiglik kom die slaap feitlik oombliklik. Uit Isak en Rebekka se droom-huwelik…
25 January, 2023
Genesis 24:9-27 VIDEO * OUDIO Die slaaf kry die onmoontlike opdrag: “Gaan soek vir my seun ‘n vrou!” Die arme man het homself seker ál die pad bejammer op sy lang reis na Mesopotamië waar Nahor bly. Met sy karavaan…
24 January, 2023
Genesis 22:8-19 VIDEO * OUDIO Die gryse ou Abraham klim met swaar treë die berg op, die berg wat die Here aan hom uitgewys het waar hy sy seuntjie moet gaan offer. Elke tree is vir hom ‘n pyniging. Nee…