22 February, 2023
Lukas 8:40-56 VIDEO * OUDIO Gister het ons gesien hoedat God se wonderlike genade nie beperk was tot Sy volk nie, maar dat selfs 'n besete heiden dit kon ondervind. Die inwoners van Gadara wou Hom egter nie ontvang nie…
21 February, 2023
Lukas 8:26-39 VIDEO * OUDIO Genade is om verlos te kan word van die kettings waarmee die duiwel jou bind. Wanneer jy só 'n genade ondervind, verander dit jou lewe totaal, sowel as die mense met wie jy in aanraking…
20 February, 2023
Johannes 3:16-18 VIDEO * OUDIO Johannes 3:16 kan met reg as die middelpunt van die Bybel gesien word - dalk nie geografies nie, maar beslis in ‘n geestelike sin. Hierdie enkele versie plaas alles wat ons in die vier evangelies…
17 February, 2023
Johannes 3:9-15 VIDEO * OUDIO Jesus het so mooi vir Nikodemus verduidelik van die wind en die wedergeboorte, maar die slim leermeester verstaan nog steeds nie! Hy is stomgeslaan: “Maar hoe kan hierdie dinge gebeur?” Die manier waarop Jesus hierdie…
16 February, 2023
Johannes 3:4-8 VIDEO * OUDIO In Jesus se gesprek met Nikodemus, sê Jesus vir hom dat jy weer gebore moet word. Nikodemus verstaan dit totaal verkeerd! Hy dink dat Jesus bedoel dat hy nou as ‘n ou man letterlik weer…
15 February, 2023
Johannes 3:1-4 VIDEO * OUDIO Ons kan Nikodemus beskryf as ‘n hoogs-geleerde leermeester, een van die mees-gerespekteerde leiers van sy tyd. Hy was ‘n Fariseër wat toegewy was aan die wet van God en dus ‘n baie belangrike man. Maar…
14 February, 2023
Johannes 1:14-18 VIDEO * OUDIO Ons het slegs na enkele voorbeelde gekyk van God se genade in die Ou Testament. Maar kom ons beweeg nou na die Nuwe Testament. Beteken die datum 27 Mei 1947 vir enigiemand iets besonders? Waarskynlik…
13 February, 2023
Jesaja 1 VIDEO * OUDIO Jesaja 1:1 is die opskrif vir die eerste 39 hoofstukke van die boek. Jesaja het as profeet opgetree in Juda van Ussia se tyd tot met Hiskia, dus 748 tot 698vC. Reg van vers 1…
10 February, 2023
Daniël 1:1-21 VIDEO * OUDIO Daniël se verhaal begin toe koning Nebukadnesar van Babel die stad Jerusalem beleër het. Die volkie van Juda het nie verweer gehad teen hierdie magtige ryk nie, en hulle is oorrompel. Die pragtige tempelgereedskap is…