Dagstukkies



4 June, 2026
1 Korintiërs 1:1,2 VIDEO | SPOTIFY Paulus is ontsteld: hy het so pas 'n berig ontvang uit Korinte, dat dinge daar nie baie lekker is nie. Daar is gerugte van onsedelikheid, en as hierdie dinge nie in die kiem gesmoor…

3 June, 2026
Handelinge 19:1-10 VIDEO | SPOTIFY Wanneer Paulus in die groot stad Efese aankom, gaan soek hy sy twee goeie vriende, Priscilla en Akwila op. Sommer dadelik word hy genooi om by hulle te kom bly vir so lank as wat…

2 June, 2026
Handelinge 18:18-28 VIDEO | SPOTIFY Na 'n lang en emosionele gegroetery, vertrek Paulus, Akwila en Priscilla na die hawestad Kenchree. Wanneer hulle daar aankom, het Paulus 'n versoek: “Akwila, my broer, ek wil jou 'n guns vra: skeer asseblief my…

1 June, 2026
Galasiërs 6:11-18; Handelinge 18:12-18 VIDEO | SPOTIFY Paulus se sekretaris het dalk gedink dat hierdie sommer 'n gewone ou briefie sou wees wat binne 'n uur of twee klaar geskryf sou wees, maar hy het hom deeglik misgis met Paulus…

29 May, 2026
Galasiërs 1:11-2:16 VIDEO | SPOTIFY Paulus dikteer voort en die arme sekretaris moet net skrýf om by te bly, want nou tel Paulus stoom op: “Ek wil hê julle moet weet, broers, dat die evangelie wat deur my verkondig is…

28 May, 2026
Galasiërs 1:1-10 VIDEO | SPOTIFY "Aan die gemeentes in Galasië. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus," begin Paulus dikteer terwyl hy ongeduldig op en af in die vertrek stap. Die sekretaris se…

27 May, 2026
Handelinge 18:7-11; Galasiërs 1:1-3 VIDEO | SPOTIFY Paulus en sy twee medewerkers se moraal is maar baie laag, want niks wat hulle doen lewer resultate nie. En dit is veral die feit dat die Jode hulle boodskap verwerp, wat hulle…

26 May, 2026
Handelinge 18:1-6 VIDEO | SPOTIFY Akwila en sy dierbare vrou Priscilla is twee baie bekommerde mense. Dinge is nie lekker hier in Rome nie. Akwila is 'n tentmaker. Die enigste dinge in die lewe wat werklik vir hom saakmaak is…

25 May, 2026
Handelinge 17:19-34 VIDEO | SPOTIFY "Wat moet ek doen, Here? Hoe kan ek hierdie mense oortuig van die Evangelie?" Paulus is radeloos, want vir hom wil dit voorkom asof hierdie mense van Atene net hééldag lank wil redeneer, en dat…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026