6 April, 2021
Genesis 16 Video Audio Dit is alreeds tien jaar wat Abraham en Sara die belofte van die Here in hulle harte dra - die belofte van ‘n groot nageslag. Abraham is 85 en Sara 75. Abraham het so pas bevestiging…
3 April, 2021
1 Samuel 1:19-28 Video Audio Nege lang, maar opgewonde maande het verbygegaan nadat Hanna agtergekom het dat sy swanger was. Almal in Rama het geweet dat die onmoontlike besig was om met haar te gebeur, en natuurlik het Hanna gestraal…
2 April, 2021
‘n Paasoordenking vir Goeie Vrydag Louis Nel Video Oudio Op ‘n afstand het ek Hom gevolg, my Meester. Ek het my gesig bedek sodat niemand my herken nie. Ek was skaam, kwaad vir myself omdat ek Hom daardie vorige nag…
1 April, 2021
Genesis 12:4-20 Video Audio ‘n Nuwe land het nuwe uitdagings, so het Sara baie gou agtergekom. Abraham en Sara het skatryk geword in die vrugbare Haran. Toe die opdrag van die Here kom dat hulle moes trek, het hulle reeds…
31 March, 2021
Genesis 11:10 tot 12:3 Video Audio Duisende jare gaan verby voordat ‘n vrou weer te voorskyn tree in die bladsye van die Bybel. Die oergeskiedenis moes eers volledig afspeel tot met Noag en die Toring van Babel. Intussen het baie…
30 March, 2021
Genesis 3:8-13 Video Audio Het die aarde geskud? Het die sterre uit die hemel geval? Is die twee mense wat teen God in opstand gekom het, deur ‘n weerligstraal getref sodat hulle dood neergeslaan het? Nee! God het bloot soos…
29 March, 2021
Genesis 2 en 3 Video Audio Mans is belangrik! Hulle is die mense wat al die besluite moet neem, en vrouens moet maar daarby inval. Dit is die boodskap wat ons telkemaal tussen die lyne lees in die Bybel. Selfs…
26 March, 2021
1 Korintiërs 13:8-13 Video Audio Ons het alreeds in die vorige veertig dagstukkies gesien hoe belangrik liefde is. Dit is die grootste van ál die gawes, en dit kan alles bedek. Nou besing Paulus ook die absolute onverganklikheid van die…
25 March, 2021
1 Korintiërs 13:1-7 Video Audio Ons kom vanoggend by nog ‘n paar van die eienskappe van liefde. Eerstens sê Paulus dat daar vir afguns géén plek is in ‘n gelowige se lewe nie, en dat eie belang géén rol durf…