Dagstukkies



4 July, 2025
Eksodus 17:1-7 VIDEO | OUDIO Inderdaad was God se genade baie groot oor hierdie volk. Elke oggend met dagbreek lê die kos voor hulle deur - afgelewer direk uit die hemel! Maar die Beloofde land het ook vir hulle gewink…

3 July, 2025
Eksodus 16:22-36 ???? VIDEO | ???? OUDIO God voorsien vir die Israeliete op ‘n tydstip toe hulle dit bitter nodig gehad het - manna uit die hemel. Die vraag is - hoe lank sou God se voorsiening bly? Meeste van…

2 July, 2025
Eksodus 16:13-21 ???? VIDEO | ???? OUDIO Die nasmaak van die vorige aand se kwartels lê nog vlak in die Israeliete se mond, as hulle die oggend een-vir-een begin lewe kry. “Pappa, kom kyk!” skree ‘n seuntjie sy pa wakker…

1 July, 2025
Eksodus 16:1-13 ???? VIDEO | ???? OUDIO Voorsien God nog elke dag in my behoeftes? Of nee, dalk moet ek die vraag totaal anders vra: Vertrou ek God werklik om elke dag in my behoeftes te voorsien? In die gebed…

30 June, 2025
Eksodus 15:22-16:3 ???? VIDEO | ???? OUDIO Met die Rietsee (en die Egiptenare!) vir goed agter die rug, begin die trek na die Beloofde land in alle erns. ‘n Volksverskuiwing is ‘n baie dramatiese, en dikwels traumatiese belewenis. Dink maar…

27 June, 2025
Eksodus 14:15-31 ???? VIDEO | ???? OUDIO Wat aanvanklik vir die Israeliete dalk na ‘n groot lekkerte gelyk het, word nou skielik ‘n soliede muur waarteen hulle hulle vasloop. Die Rietsee lê onoorbrugbaar voor hulle - géén deurkomkans! En agter…

26 June, 2025
Eksodus 14:1-14 ???? VIDEO | ???? OUDIO ‘n Wildtuinvakansie was nog altyd vir my en my gesin ‘n groot lekkerte waarna ons vir maande uitsien. Die kortste pad Wildtuin toe hier uit Ballito, is deur Swaziland. Daardie oggend van die…

25 June, 2025
Eksodus 12:34-13:22 ???? VIDEO | ???? OUDIO "Ons trek!" Die tagtigjarige Moses kom in Gosen aangehuppel met 'n breë glimlag op sy gesig. "Ons trek! Is almal gereed?" Sommer dadelik begin daar ‘n massa-beweging want almal het net staan en…

24 June, 2025
Eksodus 11:1-12:33 ???? VIDEO | ???? OUDIO Na die negende plaag jaag die Farao vir Moses uit sy paleis: “Sorg dat ek jou nie weer sien nie,” skree die omgesukkelde koning, “want as ek jou weer sien, sal jy sékerlik…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026