Dagstukkies



24 May, 2024
1 Johannes 2:3-11 VIDEO | OUDIO Sien die dagstukkies op YouTube My dienspligdae het in relatiewe vrede gebeur. Daar was nog nie ‘n grensoorlog nie en natuurlik was die tweede wêreldoorlog toe al jare verby (ek is darem nou nie…

23 May, 2024
1 Johannes 1:5-2:2 VIDEO | OUDIO Ek het grootgeword in die era van kerse en paraffienlampe. Op ons plaas by Waterval Boven was daar aanvanklik nie die luukse van elektrisiteit nie, dus was ons aangewese op ‘n ou vlammetjie om…

22 May, 2024
1 Johannes 1:1-4 VIDEO | OUDIO Gerugte doen die rondte dat Jesus nooit fisies bestaan het nie, maar dat dít wat in die Bybel oor Hom geskryf is geestelik gesien moet word, amper iets soos ‘n gedig. Ander slim mense…

21 May, 2024
1 Johannes 1:1 - Hy is die Woord, die Lewe! VIDEO | OUDIO Dis stil, dood, doodstil in die Bos - dit is nou Marloth Park se Bos, waar ons destyds ons boshuisie gehad het. Ver, baie ver dreun die…

20 May, 2024
Inleiding tot 1 Johannes VIDEO | OUDIO Dit is die jaar 90nC. Met bewende hand sit ‘n stokou man, diep in sy negentigs, in diepe bepeinsing met pen in die hand. In sy gedagtes maal die vraag: “Hoe is dit…

17 May, 2024
Handelinge 2:43-47 VIDEO | OUDIO Ons sluit die reeks oor Pinkster af met hierdie beskrywing oor hoe Pinkster die geloofsgemeenskap se lewens verander het. As jou lewe aan die ryper kant van sewentig trek, dan kan jy vanoggend saam met…

16 May, 2024
Handelinge 3:1-10 VIDEO | OUDIO Bestaan wonderwerke nog ooit? Indien wel, wat is hulle doel? Ek het al baie gewonder oor die Moslems se gereelde gebedstye elke dag. Toegewyde Moslems dra hulle gebedsmatjies saam wanneer hulle op reis gaan en…

15 May, 2024
Handelinge 2:37-42 VIDEO | OUDIO Die verskillende kerke op Ballito het eendag bymekaar gekom en besluit om die verhoogstuk “Heaven’s Gates & Hell’s Flames” op te voer. ‘n Amerikaanse span het die verhoogstuk georganiseer en die opleiding en dekor verskaf…

14 May, 2024
Handelinge 2:14-36 VIDEO | OUDIO Petrus is een van my gunsteling karakters uit die Bybel. Rof en onbeskof, só het ons hom leer ken as die ongekunstelde visserman wat praat en doen voor hy dink. Hy is so verskriklik menslik…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026