Dagstukkies



9 June, 2025
Eksodus 4:1-9 ???? VIDEO | ???? OUDIO Moses steier as hy die opdrag van God hoor. Eerstens moet hy, ‘n voortvlugtende misdadiger - iemand wie se bloed die Farao soek oor ‘n moord wat hy gepleeg het, nou met hierdie…

6 June, 2025
Eksodus 3:7-22 ???? VIDEO | ???? OUDIO Moses staan in vrees en bewing voor God teen die hange van die berg Horeb. Kaalvoet staan hy daar, op die brandende woestynklippies - sy gesig bedek, want hy is te bang om…

5 June, 2025
Eksodus 3:1-7 ???? VIDEO | ???? OUDIO Moses, die Egiptiese prins pas skape op in die woestyn? Inderdaad! En baie jare later sien ons die grootste koning in die geskiedenis van Israel, Dawid, waar hy óók skape oppas in die…

4 June, 2025
Eksodus 2:11-24 ???? VIDEO | ???? OUDIO God het 'n groot plan vir die kleine Moses gehad en so word hy dan 'n Egiptiese prins! Waarom? Hoe sou só 'n prins se opvoeding in die paleis lyk? Hy het sekerlik…

3 June, 2025
Eksodus 1:1-2:10 ???? VIDEO | ???? OUDIO Dis die jaar 1250vC. In die Gosengebied in die Nyldelta van Egipte weerklink 'n luide geskree - die van 'n babaseuntjie. Sy pa glimlag van oor tot oor as hy die luidrugtige klein…

2 June, 2025
Judas:20-25 VIDEO | OUDIO Die boodskap wat Judas vanoggend by ons wil tuisbring, handel oor die reddingsboei van God se verlossing. Nou sal jy dalk protesteer: “Maar ek het mos alreeds God se verlossing gesmaak! Wat moet ek dan met…

30 May, 2025
Judas:20-21 VIDEO | OUDIO Het jy al ooit die gevoel gekry dat, alhoewel jy ‘n oorgawe aan Jesus gemaak het, jy steeds bly twyfel? Dat jou gebede teen die plafon vasslaan? Dat God vir jou ver weg voel? Dat die…

29 May, 2025
Judas:14-19 VIDEO | OUDIO Ons verkeer dikwels onder die wanpersepsie dat die Ou Testament die enigste geestelike boek was wat die mense van die Bybelse tye geken het. Daar was egter verskeie boeke beskikbaar en sommige daarvan was van groot…

28 May, 2025
Judas:10-13 VIDEO | OUDIO Ek het oor die jare sakkevol e-pos gekry waar iemand die een of ander "saak" het wat hulle wil dryf en dan soek hulle net 'n teks om hulle saak te bevestig. So, jou "saak" lei…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026