20 November, 2025
Josua 10 VIDEO | LUISTER Die Gibeoniete waarvan ons gister gelees het, was nou nie juis ‘n minderheidsgroepie nie. Hulle stad was heelwat groter en sterker as dié van Ai. Toe hulle dus by Israel gaan vlerksleep en dit regkry…
19 November, 2025
Josua 8:30-9:27 VIDEO | LUISTER Dit was tyd vir ‘n verposing, om eers weer ‘n slag rustig asem te haal. Hierdie volk het groot dinge ervaar, eers die groot wonderwerk by Jerigo, waar die stad as’t ware in hulle skote…
18 November, 2025
Josua 8:1-29 VIDEO | LUISTER Ai mens! Ai was vir Josua Ai-tog só ‘n bitter pil om te sluk! Maar hy het ‘n baie duur les geleer: “Stel jou vertroue in die Here!” Maar die Here vergewe: “Josua, Ek wil…
17 November, 2025
Josua 7 VIDEO | LUISTER Laasweek koop ek ‘n sakkie ertappes. By die huis maak ek hom oop en toe tref die alleraakligste reuk my! Die eerste ertappel wat ek uithaal is vrot! Ek begin om hulle uit te haal…
14 November, 2025
Josua 6:15-27 VIDEO | LUISTER Dit is nog pikdonker die oggend van die sewende dag, toe staan almal klaar op hulle plekke en rondtrippel. Hulle bewe eintlik van opgewondenheid, want vandag is dié dag! Die vorige middag nadat hulle van…
13 November, 2025
Josua 5:13 tot 6:14 VIDEO | LUISTER ‘n Paar weke gaan verby sedert die Israeliete hulle intrek geneem het by Gilgal, skaars ‘n klipgooi van die versterkte stad Jerigo. Die Jerigoïte se oë het groot gerek toe hulle sien hoedat…
12 November, 2025
Josua 5:2-12 VIDEO | LUISTER Na veertig jaar van rondswerf in die woestyn is die volk nou uiteindelik in die Beloofde Land, Kanaän. Hierdie woestyntyd was in meer as een opsig vir die volk ‘n tydperk van skande. Hulle het…
11 November, 2025
Josua 4:1-5:1 VIDEO | LUISTER Nadat die hele volk droogvoets deur die Jordaanrivier gestap het, bly die priesters met die Verbondsark steeds in die middel van die rivier, onder op die bodem staan. Dan wys Josua uit elke stam 'n…
10 November, 2025
Josua 3:1-17 VIDEO | LUISTER Almal is opgewonde: “More vroeg trek ons!” In die kamp van Israel word daar die nag bitter min geslaap. Hulle is by Sittim, sowat twintig kilometer van die Jordaanrivier af, reg oorkant die stad Jerigo…