Dagstukkies



30 July, 2026
Habakuk 1:5-11 Habakuk bekla sy lot by die Here oor die verskriklike onreg waarin sy volk verval het. “Here, hoe lank nog?” Sou die Here hom ooit antwoord? Dikwels ervaar ons dat die Here se antwoord op ons lewensvrae teleurstellend…

29 July, 2026
Habakuk 1:1-4 Die gedagtes waarmee Habakuk sy droewige betoog begin, is uiters relevant. Ons wil eintlik die vraag vra, of dit nie maar net ‘n gesanik is - ‘n weëklag oor sy lewensomstandighede nie? Dis presies hoe dit klink! Of…

28 July, 2026
Habakuk – Inleiding Sedert 2001 toe ons hierdie oordenkinge begin het, was daar ‘n konstante stroom van vrae, almal met ongeveer dieselfde tema: Waarom gebeur hierdie dinge met my? Die vrae wat oor en oor weerklink is: Ek bid so…

27 July, 2026
2 Timoteus 1-4 Paulus het een groot begeerte, om vir oulaas nog 'n brief te skryf aan Timoteus. Hy weet dat dit soms maar baie swaar gaan met die jong man wat in moeilike omstandighede die leraar moet wees in…

24 July, 2026
Titus 1-3 Paulus sit die dae en aftel in die tronk. Dit is bitter moeilik om tred te hou met die tyd wanneer jy nie meer jou vriende mag sien nie. Hy sien net elke dag vlugtig iemand wat vir…

23 July, 2026
Filippense 1-4 Die depressie dreig om 'n vatplek aan Paulus te kry waar hy in die donker kerker sit en wag op sy doodsvonnis. Maar dan plooi daar skielik 'n glimlag om sy mondhoeke. Het hy dan nie die vorige…

22 July, 2026
Bronne vir die verhaal van Paulus se laaste jare Ons moet onderskei tussen wat die Bybel uitdruklik sê en wat ons met goeie historiese gronde kan aflei. Albei is waardevol, maar dit is belangrik om eerlik te wees oor die…

22 July, 2026
Handelinge 28:30-31 Net 'n nota: die gegewens vervat in die volgende paar dagstukkies word nie in die Bybel beskryf nie, maar ons kan uit ander geskrifte en oorlewering, asook sekere inligting uit Paulus se briewe aflei dat hierdie waarskynlik die…

21 July, 2026
Efesiërs 1-6 Daar is 'n klop aan Paulus se deur. “Waarom kom die man dan nie in nie?” wonder hy, “die deur staan mos altyd oop, en al die gelowiges in Rome weet mos dat hulle maar net kan instap.&rdquo…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026