Dagstukkies



9 May, 2019
Judas:5-7 Die verhaal van die Israeliete se uittog uit Egipte is ‘n boeiende verhaal wat jou verbeelding aangryp. Die asemrowende manier hoe God ingegryp het toe die Israeliete deur die magtige leër van die Farao teen die Rietsee vasgedruk is…

7 May, 2019
Judas:3,4 “Somer is hier,” sê ek vir my Mosbolletjie. “Luister bietjie, die Piet-my-Vrou het begin sing!” “Piet-my-vrou, Piet-my-vrou,” weerklink sy vrolike liedjie, “Piet-my-vrou, Piet-my-vrou!” Na die vyf-honderd-ses-en-veertigste “Piet-my-vrou!” skree ek by die venster uit: “Sjarrap nou ‘n bietjie!” Maar hy…

6 May, 2019
Judas:1,2 Wat familie betref, is ek baie arm. Ek was die enigste kind, en ek het só gesmag daarna om 'n boetie of sussie te kon hê. Maar dit was my nie beskore nie. Ek moes maar verlief neem om…

3 May, 2019
Inleiding tot Judas Die naam “Judas” bring sommer dadelik by jou ‘n gevoel van antagonisme op. Hy is mos die verraaier? Eintlik was dit ‘n algemene naam in die Bybelse tyd, en ons lees van etlike mense met hierdie naam…

2 May, 2019
Openbaring 22:6-21 Johannes is baie opgewonde. Nog net die laaste paar lyntjies, dan is sy boek klaar. “Toe sê die engel vir my: “Hierdie woorde is betroubaar en waar.” skryf Johannes met bewende hand. “Die Here God, wat sy Gees…

30 April, 2019
Openbaring 21:9-22:5 Vir maande sit Johannes alreeds en skryf. Elke klein detail van die wonderlike, en soms bitter ontstellende visioene wat hy beleef het, is in sy boek beskryf. Na ‘n reeks oordele wat sy hart omklem, sien Johannes een…

30 April, 2019
Openbaring 21:9-22:5 Vir maande sit Johannes alreeds en skryf. Elke klein detail van die wonderlike, en soms bitter ontstellende visioene wat hy beleef het, is in sy boek beskryf. Na ‘n reeks oordele wat sy hart omklem, sien Johannes een…

29 April, 2019
Openbaring 10:1-11 Johannes se visioene raak al hoe meer intens. Eers is dit die asemrowende troonsaal van God. Daar sien hy hoedat ‘n boekrol wat met sewe seëls verseël is, aan die Lam oorhandig word om oop te maak. Wanneer…

26 April, 2019
Openbaring 4 Johannes het die briewe aan die sewe gemeentes voltooi. Daar was mooi momente, maar ook dinge wat hy moes sê wat nie lekker is nie. Maar dan, wanneer hy klaar is, kom daar vir Johannes ‘n visioen wat…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026