Dagstukkies



10 March, 2020
Lukas 9:51-62 Die tyd het aangebreek vir Jesus se laaste reis, en Hy deel sy dissipels mee dat hulle na Jerusalem moes vertrek, ‘n reis wat hulle sekerlik ‘n goeie tydjie sou neem. Op hierdie stadium was hulle nog doenig…

9 March, 2020
Matteus 22:1-14 Jesus het ‘n harde gesprek met die Joodse leiers gehad. Maar steeds stroom mense na Hom! O, hoe wonderlik moes dit nie wees om te kon insit by een van Jesus se leer-sessies nie! Elke woord wat Hy…

6 March, 2020
Matteus 21:33-45 Terwyl Jesus in die tempel besig was om mense te leer, word Hy deur ‘n groep priesterhoofde en familiehoofde gekonfronteer met ‘n strikvraag. Nadat Hy hulle mooi laat verstaan het dat Hy baie beslis nie vir hulle slim…

5 March, 2020
Lukas 14:1-14 Ten spyte van die vyandigheid van die Fariseërs en ander kerkleiers teenoor Jesus, skilder Lukas tóg vir ons ‘n toneel waar Jesus by ‘n vooraanstaande Fariseër gaan eet. Het die man dalk bedekte motiewe gehad om Jesus uit…

4 March, 2020
Matteus 20:1-16 Gestel jy werk vir jare en jare by ‘n maatskappy, en jy het jouself opgewerk na ‘n hoë posisie. Die baas was nog altyd vir jou baie goed, en hy gee jou ‘n ruim salaris. In kort: jy…

3 March, 2020
Johannes 4:27-42 Die dissipels keer terug van die dorp Sigem, waar hulle gaan kos koop het. Dit was maar half ‘n ongemaklike situasie, want hier moes hulle kos koop by Samaritane. Hulle ongemak verdiep egter as hulle terugkom by die…

2 March, 2020
Johannes 4:19-30 Jesus het ‘n groot risiko geneem. Dit was onbetaamlik vir enige Jood om met ‘n Samaritaanse vrou ‘n gesprek aan te knoop. Mense sou Hom daaroor minag. Haar reputasie het boonop nou nie juis die situasie verbeter nie…

28 February, 2020
Johannes 4:1-18 Ek sien eenmaal ‘n beriggie in die koerant, dat Liz Taylor op trou staan. “Wonderlike nuus!” sou ‘n mens mos sê van enige huwelik-in-wording. Maar nee, in haar geval was dit stokou nuus! Dit was toe al haar…

27 February, 2020
Johannes 3:16-18 Johannes 3:16 kan met reg as die middelpunt van die Bybel gesien word. Dalk nie geografies nie, maar beslis in ‘n geestelike sin. Hierdie enkele versie plaas alles wat ons in die vier Evangelies oor Jesus lees in…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026