Dagstukkies



8 April, 2019
Handelinge 2:1-13 Vir Johannes, nes die ander gelowiges van Jerusalem, is dit ‘n baie spesiale dag. Hulle is almal bymekaar in die bovertrek van ‘n huis. Dit is natuurlik Pinksterdag, ‘n baie belangrike Joodse feesdag. Boonop is dit Sondag, die…

5 April, 2019
Handelinge 1:9-26 ‘n Benoude gevoel omklem Johannes se hart as hy luister na Jesus se opdragte, daar op die berg. Dit voel so al vir hom asof dit Sy laaste opdragte is! Johannes herkou weer aan die opdrag, dat hulle…

4 April, 2019
Matteus 28:16-20 Opgewonde loop die groepie teen die berg op in Galilea. Die oggend daar op die strand na die groot visvangs, het Jesus ‘n afspraak met hulle gemaak om hulle hier op die berg te kom ontmoet. Hulle kon…

3 April, 2019
Johannes 21:1-14 Opgewonde het die handjievol volgelinge vroeg die oggend in die pad geval na Galilea. Die vraag op almal se lippe was, wat daar op hulle sou wag? Ja, selfs Thomas was onder die groep, nadat hy so geskitter…

2 April, 2019
Lukas 24:36-49 Vir die sóveelste keer die naweek, skud Johannes sy kop heftig om dood-dóód seker te maak dat hy nie besig is om te droom nie. Alles voel vir hom so verskriklik onwerklik! Kleopas en sy maat het minute…

1 April, 2019
Lukas 24:1-35 Daar heers ‘n groot opgewondenheid onder Johannes en sy mede-volgelinge van Jesus. Sondagaand het al aangebreek, en steeds koek die klomp bymekaar in Martha-hulle se huisie. Almal is daar, buiten Thomas. Hy was baie skepties oor dít wat…

29 March, 2019
Lukas 24:1-12 “Waar is julle drie so vroeg op pad heen?” wil Johannes weet toe daar nog donkeroggend ‘n geskarrel is. Dit was die Sondagmôre nog bitter vroeg toe die drie vroue, Maria Magdalena, Johanna en Maria (Jakobus se ma)…

28 March, 2019
Lukas 23:50-56 Dit was die langste, droewigste Sabbat óóit in Johannes se ganse lewe. Na die vorige dag se nagmerrie het nie een van die manne kans gesien om weer terug te gaan na Getsemane om daar onder die bome…

27 March, 2019
Lukas 23:44-49 Verslae staan Johannes saam met ‘n paar vroue, ‘n entjie van die kruis af. Die drie Maria’s is onder die groepie, Maria, Jesus se moeder, Maria, die vrou van Kleopas en Maria Magdalena. Skielik lig Jesus Sy kop…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026