Dagstukkies



16 May, 2022
Johannes 19:28-42 VIDEO * OUDIO Jesus se laaste oomblikke breek aan. “Ek is dors,” kom die sagte woorde van die kruis af. ‘n Bietjie suur wyn op ‘n spons, word aan ‘n hisoptakkie na Hom uitgehou om Sy dor lippe…

13 May, 2022
Johannes 19:17-27 VIDEO * OUDIO In die ander drie evangelies word die kruisgebeure baie grafies beskryf. Johannes vertel egter die kruisverhaal deur slegs enkele belangrike details aan te haal en daarop te konsentreer. Ons sien byvoorbeeld dat die grootste deel…

12 May, 2022
Johannes 19:1-16 VIDEO * OUDIO Die grootste drama van alle tye ontvou - ‘n drama wat ruk aan elke mens wat dit beleef se binneste. Daar is vier partye in hierdie aangrypende drama – nee, vyf! In die hoofrol sien…

11 May, 2022
Johannes 18:28-40 VIDEO * OUDIO Ponteus Pilatus, die Goewerneur oor Judea was die man met die hef in die hand! Hy was bekend daarvoor dat hy ‘n onbuigsame, onbarmhartige man was wat hom dikwels skuldig gemaak het aan geweld en…

10 May, 2022
Johannes 18:12-27 VIDEO * OUDIO Daardie nag was ‘n nagmerrie wat Petrus liewer hééltemal wil vergeet, maar hy kan nie - dit bly maal in sy kop en in sy deurmekaar hart. “Waarom het ek nie geluister na my Meester…

9 May, 2022
Johannes 18:1-11 VIDEO * OUDIO Al ooit gewonder waarom dit juis nodig was dat Judas die soldate na Jesus moes neem? Hy was mos maklik om op te spoor, nie waar nie? In die eerste plek sou dit moeilikheid wees…

6 May, 2022
Johannes 17:1-26 VIDEO * OUDIO Jesus se laaste oomblikke in gesprek met Sy dissipels breek aan en Hy gebruik dit deur hulle in gebed aan die Vader op te dra. Hierdie Hoëpriesterlike gebed bestaan uit 4 fases: In die eerste…

5 May, 2022
Johannes 16:25-33 VIDEO * OUDIO Gedurende die afgelope 63 oordenkinge wat ons alreeds oor die Evangelie van Johannes gedoen het, het ons telkemale gesien hoedat Jesus beeldspraak gebruik om waarhede by die skares en ook by Sy 12 uitgesoekte manne…

4 May, 2022
Johannes 16:16-24 VIDEO * OUDIO Mense beweer dat ‘n man nie geboortepyn ervaar nie. Dit is louter onsin! Ek onthou nog soos gister, daardie dag, 47 jaar gelede, toe ek en my Mosbolletjie se eersteling gebore is. Eers was daar…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026