Dagstukkies



16 January, 2018
Genesis 29:31 - 30:24 Jakob se bedrog teenoor sy broer en sy pa het ernstige gevolge gehad. Dit het die gesin uitmekaar geskeur. Dit het veroorsaak dat Esau gevul is met wraakgedagtes, en dat hy selfs bereid was om moord…

15 January, 2018
Genesis 29:12-30 Wanneer Jakob vir Rachel ontmoet, hardloop sy vinnig terug om vir Pa Laban te vertel van die ontmoeting. Jakob staan nog en wonder oor hierdie verleidelike skaapwagtertjie, toe hy ‘n ander spektakel sien, ‘n stokou man wat reguit…

12 January, 2018
Genesis 29:1-12 By Bet-El ontmoet Jakob vir die eerste keer die Here. En dan is dit in werklikheid die begin van Jakob se lewensreis, ‘n reis wat begin met ‘n drie maande lange tog, stoksielalleen deur die dorre woestyn. Snags…

11 January, 2018
Genesis 28:11-22 Jakob is fisies en emosioneel totaal uitgeput as hy sy moeë liggaam op die harde grond neerlê, sy kop op ‘n plat klip. Dit was maar die eerste dag van sy drie maande lang reis, en hy voel…

10 January, 2018
Genesis 28:1-10 Die kollig van ons verhaal verskuif nou na Jakob, die bedrieër, die vader van die volk Israel, die mens in konflik. Tydens sy geboorte was Jakob alreeds in konflik. Esau het sélf al in die minuut van sy…

9 January, 2018
Genesis 27:30-47 Mens voel gewalg oor die bedrogspul van die aardsvaders, Isak en Jakob. Isak spreek ‘n seën uit in die teenwoordigheid van die Here. Die Here word hier aangeroep en Sy gawes word aan die ontvanger (veronderstel om Esau…

8 January, 2018
Genesis 27:1-30 Isak en Rebekka se probleme met hulle twee seuns het met die jare al groter en groter geword. Die seuns het manne geword en toe Isak al ‘n stokou man was, besluit Esau om vir hom vrou te…

5 January, 2018
Genesis 26:16-33 Ryk - ryker - rykste! Dit was die gang van Isak se lewe. En dit is ook die einste ding wat hom in onguns laat kom by die koning. Is dit nie snaaks nie, dat toe Isak met…

4 January, 2018
Genesis 26:1-17 Ons draai nou eers die klok so ‘n bietjie terug na ‘n tydjie voor die geboorte van Jakob en Esau, die verskriklike tweeling, toe Rebekka se lyf nog sy soepel vorm gehad het. Nes Skoonma Sara, was sy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026