15 June, 2017
Matteus 9:9-17 In ‘n tolhuis sit ‘n man wat in ‘n sekere sin bitter eensaam is. Ja, hy het vriende, maar niemand kan juis trots wees op so ‘n korrupte spul nie! Hoe wens hy nie dat die samelewing hom…
14 June, 2017
Matteus 9:1-8 Hoe sou jy dit verstaan as ek sou sê dat jou sondes vergewe is? Blykbaar het die gemeentelede in Matteus se gemeente geworstel met hierdie vraag. Dus probeer Matteus dit aan hulle verduidelik met ‘n insident wat gebeur…
13 June, 2017
Matteus 8:28-34 “Ek dêr jou om ‘n handvol haasmis op ou Haas, die wiskunde onnie se stoel te sit!” Dis ‘n gevaarlike ding om te doen, want ou Haas is verskriklik sensitief oor sy bynaam, en hy gaan beslis ‘n…
12 June, 2017
Matteus 8:23-27 Hoe groot is die almag van God? Om net so ‘n klein kykie te kry in die skeppingsmisterie en grootheid van God, kan ons ons oë ophef na die sterre. In die baie bekende Orion-sterrebeeld is daar ‘n…
9 June, 2017
Matteus 8:18-22 In my prille jeug werk ek vir ‘n konstruksie maatskappy. Hierdie was nou ‘n rowwe klomp manne! Nie alleen is die manne op grondvlak rof nie, maar tot heel bo in die direkteurstoele is daar ‘n paar bitter…
8 June, 2017
Matteus 8:1-17 In hierdie wonderlike preek wat Jesus op die berg gelewer het, het Matteus vir ons gewys met watter gesag Jesus gepraat het. Die dinge wat Hy daar gesê het, het die skares stom gelaat, en duisende mense het…
7 June, 2017
Matteus 7:15-29 Hier langs die kus reën dit dikwels sommer baie maklik, en as dit die dag rêrag begin reën, dan kan daar baie skade kom. Wat baie mense nie besef nie, is dat die meeste kusdorpe op ‘n reuse…
6 June, 2017
Matteus 7:13-14 Baie jare gelede, in die omgewing van 1959, pak die groot avontuurlus vir Pa en hy koop vir hom ‘n Landrover. Hierdie Meneer (met ‘n hoofletter M!) moes toe mos darem behoorlik ingewy en uitgetraai word, en so…
5 June, 2017
Matteus 7:1-12 As daar een gedeelte in die Bybel is wat ons aspris verkeerd verstaan, dan is dit die gedeelte uit Jesus se bergpreek van die splinter in die oog en die pêrels voor die varke. Hoe dikwels het jy…