Dagstukkies



27 September, 2022
Markus 10:1-12 VIDEO * OUDIO Die twaalfjarige meisietjie se ma kom opgewonde ingehaas: “Ek het baie goeie nuus vir jou!” Dadelik is die kind die ene ore: wat is dit wat Ma so laat babbel? Dit moet iets baie groot…

26 September, 2022
Markus 9:38-50 VIDEO * OUDIO Johannes kom uitasem aangehardloop: “Meester, hier is moeilikheid!” Die jong dissipel is hewig ontsteld! “Hier is ‘n ou wat bose geeste uitdryf in U Naam!” Jesus kyk Johannes aan met ‘n glimlag op Sy gesig…

23 September, 2022
Markus 9:30-37 VIDEO * OUDIO Na die episode op die berg, het Jesus en die dissipels stilletjies na Kapernaum vertrek sodat niemand hulle kon sien nie. Dit was broodnodig dat hulle ‘n bietjie kosbare alleen-tyd kon kry waar hulle vir…

22 September, 2022
Markus 9:14-29 VIDEO * OUDIO Petrus huppel die berg af. Hy kan steeds nie glo dat hy deel kon wees van hierdie wonderlike ondervinding op die berg nie. Hy het waarlik die hemel geopend gesien! Elia, Moses.…! Hy brand om…

21 September, 2022
Markus 9:9-13 VIDEO * OUDIO Petrus se lewe is soos ‘n skuitjie op ‘n rowwe see – een oomblik bo-op die kruin van die golf, die volgende weer héél onder, dan weer bó op die volgende kruin! Skaars het Jesus…

20 September, 2022
Markus 9:2-8 VIDEO * OUDIO Dit was nie ‘n baie goeie week vir Petrus nie. Jesus se woorde maal gedurig deur sy kop: “Moenie in my pad staan nie, Satan!” “Waarom sê ek dan altyd die verkeerde dinge op die…

19 September, 2022
Markus 8:34-9:1 VIDEO * OUDIO Skok is duidelik te lees op die gesigte van die twaalf manne. Jesus het so pas vir hulle vertel van hoe Hy moes ly, en dat Hy totaal verwerp sou word, dat Hy selfs doodgemaak…

16 September, 2022
Markus 8:27-33 VIDEO * OUDIO Gister het Jesus die dissipels gevra wie hulle dink is Hy werklik? “U is die Christus,” oftewel die Messias, het Petrus onomwonde verklaar, sonder om tweekeer te dink. Hierdie is ongetwyfeld die hoogtepunt van Markus…

15 September, 2022
Markus 8:14-30 VIDEO * OUDIO Jy sal onthou dat Jesus-hulle in die skuit geklim het en teruggevaar het na Betsaida-Julius na Sy konfrontasie met die Fariseërs. Dit het egter so haastig gegaan, dat die manne skoon vergeet het om brood…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026