20 February, 2025
Lukas 6:1-11 VIDEO | OUDIO Simon is 'n baie verwarde man. Die afgelope week het hy die wonderlikste dinge aanskou en die wysheid het gestroom oor die lippe van sy Meester. Maar één ding het bly krap. 'n Week gelede…
19 February, 2025
Lukas 4:38-41 VIDEO | OUDIO Simon se gemoed is in twee geskeur. Aan die een kant het hy so pas die grootste wonderwerk van sy ganse lewe aanskou. Voor sy oë het die besetene, wat al vir soveel jare Kapernaum…
18 February, 2025
Markus 1:21-28 VIDEO | OUDIO Opgewondenheid tintel deur Simon se are wanneer hy en sy drie vissersmaats saam met Jesus stap op pad na Kapernaum. Hulle hang letterlik aan Sy lippe, want Hy praat so boeiend. Baie gou vergeet Simon…
17 February, 2025
Matteus 4:18-22 VIDEO | OUDIO Dit het alles begin as 'n doodgewone dag van harde werk. Die vorige nag se visvangs op die boot het maar bitter min opgelewer, dus is Simon en sy broer, Andreas genoodsaak om van die…
14 February, 2025
Inleiding tot die verhaal van Petrus VIDEO | OUDIO "Nee, wat maak julle met my? Pasop, daai mes is skerp jong! Wat doen julle? Julle gaan my vermink! Vir ewig! Hou op! Hou jou aaklige ou hande weg van my…
13 February, 2025
Filippense 4:21-23 VIDEO | OUDIO Die smouse is ‘n nasie op hulle eie, dikvellig en baie vindingryk. Uit die geskiedenis van ons land leer ons van die eerste smouse wat vir die verafgeleë boere dikwels die enigste bron was waar…
12 February, 2025
Filippense 4:10-20 VIDEO | OUDIO Ek en Mosbolletjie was jonk getroud, ons eersteling pas ‘n volle jaar oud. Ryk was ons nie, maar ons het genoeg gehad. Toe moet ons hoor dat die familiebesigheid vir wie ons gewerk het bankrot…
11 February, 2025
Filippense 4:8-9 VIDEO | OUDIO Paulus het oor die afgelope twee hoofstukke van sy brief vir ons geleer wat dit beteken om vas te staan in die Here. Paulus lig sewe noodsaaklike dinge uit om werklik vas te staan in…
10 February, 2025
Filippense 4:4-7 VIDEO | OUDIO Sit ons toe mos ewe salig een pragtige oggend en ontspan op die stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend, en alles is mooi en vreedsaam. Dalk moet ek dit vreetsaam noem…