Dagstukkies



23 October, 2023
2 Tessalonisense 2:1-12 VIDEO | OUDIO Die uitmergelende droogte duur voort. Die dorre aarde hyg, smagtend na ‘n druppeltjie reën. Genadeloos bak die felle son elke greintjie lewe uit alles waarin daar lewenssap vloei. Rooibokramme, eens trotse sultanne met bekoorlike…

20 October, 2023
2 Tessalonisense 1:3-12 VIDEO | OUDIO Die son trek sy laaste strale tussen die sekelbosse in en die nag kom gooi ‘n pikswart kombers oor die Laeveld. Skielik is dit nag. Pikdonker, steenkoolswart, hartomklemmend nag. Die maan kom eers laatnag…

19 October, 2023
2 Tessalonisense 1:1,2 VIDEO | OUDIO Vrede is ‘n wonderlike ding, net jammer dis deesdae so skrikwekkend skaars! Slegs in Afrika alleen heers daar op die oomblik oorlog van die een of ander aard in nie minder nie as 32…

16 October, 2023
2 Tessalonisense Inleiding VIDEO | OUDIO Dit is Septembermaand 2008. Die droogte in die Laeveld is hartverskeurend. Waar ek op my stoep sit en skryf, is die toneel voor my ‘n digte doringveld, deurspek met rooibos, knoppiesdoring, blinkblaar wag-’n-bietjie, rosyntjiebos…

13 October, 2023
1 Tessalonisense 5:16-28 VIDEO | OUDIO Paulus druk dit vir ons op die hart in 1 Tessalonisense 5:16: “Wees altyd bly!” In Filippense 4:4 sê hy dieselfde: “Verbly julle altyd in die Here! Ek herhaal: Verbly julle!” As ek en…

12 October, 2023
1 Tessalonisense 5:12-18 VIDEO | OUDIO Ek het al so dikwels in die wandelgange gehoor: “Daardie predikantjie moet darem nou regkom,” en dan fluister die persoon: “Hy doen nie genoeg huisbesoek nie; sy preke is te lank; sy preke is…

11 October, 2023
1 Tessalonisense 5:1-11 VIDEO | OUDIO Ek het net weer die kortstondigheid van die lewe beleef toe my skoondogter in die fleur van haar lewe skielik weggeruk is uit ons midde. Tydens die Covid-pandemie is etlike van ons vriende net…

10 October, 2023
1 Tessalonisense 4:13-18 VIDEO | OUDIO Onthou jy nog die treurmares en die Jeremiades van die Briels? Ek het as kind koue rillings gekry as hulle sing van grafte en lyke en bittere, hartseer verlangens. Ek onthou nog hoe die…

9 October, 2023
1 Tessalonisense 4:9-12 VIDEO | OUDIO As ons gelowiges maar net bymekaar kan staan en in mekaar glo, sal dit baie beter gaan met die kerk! Ons is immers bloedfamilie, gered deur dieselfde kosbare bloed van Jesus Christus, en kinders…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026