Dagstukkies



26 January, 2024
2 Samuel 13:1-22 VIDEO | OUDIO Die spreekwoord lui: “Aardjie na sy Vaartjie.” - kinders leer by hulle ouers en gaan maak dan nes Pa of Ma gemaak het. Dawid se kinders moes sékerlik gesien het hoe hulle Pa gemaak…

25 January, 2024
2 Samuel 12:15-25 VIDEO | OUDIO Vir Dawid is dit ‘n vreugdevolle dag wanneer sy seun gebore word. Sy pragtige jong vrou, Batseba straal van geluk, want vir die eerste keer sedert Urija se tragiese dood is daar nou weer…

24 January, 2024
2 Samuel 12:1-14 VIDEO | OUDIO Vir Dawid is die nagmerrie verby en vir die eerste keer kan hy nou weer ontspan. Hy kan natuurlik nie help om skuldig te voel oor Urija nie - dit is so jammer dat…

23 January, 2024
2 Samuel 11:14-27 VIDEO | OUDIO Urija stap met sy brief terug na die slagveld, salig onbewus van die inhoud daarvan. Vir al wat hy weet, is dit dalk ‘n aanstelling van Koning Dawid vir ‘n hoër offisiersrang. Hy oorhandig…

22 January, 2024
2 Samuel 11:5-15 VIDEO | OUDIO Batseba is ‘n baie bekommerde vrou - vir die afgelope weke al loop sy met hierdie angs in haar. Dan stap sy oor na haar vriendin - sy móét net raad kry en sy…

19 January, 2024
2 Samuel 11:1-4 VIDEO | OUDIO Soos ons gister verneem het, gaan dit sommer baie goed met Dawid. Veldslag op veldslag word gewen en die Here gee sy vyande keer op keer in Dawid se hand. Die Filistyne word aan…

18 January, 2024
2 Samuel 7 VIDEO | OUDIO Dit gaan goed met Dawid - sommer baie goed! Vandat hy die koningskap van die huis van Saul oorgeneem het, is daar niks anders as seën in sy lewe nie. Dawid het sy eie…

17 January, 2024
2 Samuel 6:9-23 VIDEO | OUDIO Dawid het baie groot geskrik toe hy sien wat gebeur met Ussa. Die Verbondsark is na die huis van Obed-Edom toe geneem. “Hoe kan die Ark van die Here nou na my toe kom?&rdquo…

16 January, 2024
2 Samuel 5:9-6:11 VIDEO | OUDIO Noudat Dawid uiteindelik koning is, gaan dit met hom baie goed. Hy neem sy intrek in sy nuwe stad, Jerusalem. ‘n Koning moet darem ‘n behoorlike paleis hê en Dawid begin beplan aan sy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026