Dagstukkies



13 July, 2017
Matteus 13:31-35 Kyk, as jy nou ‘n groot boom wil hê, dan plant jy ‘n groot pit. Vat nou maar ‘n kokosneutpalm: daar is darem maar vir jou ‘n menéér van ‘n pit! In die tropiese eilande waar hulle natuurlik…

12 July, 2017
Matteus 13:24-30 & 13:36-43 Ek wil myself nou nie juis as ‘n tuinier van formaat beskou nie, want groen vingers het ek nou nie juis nie. Boonop laat my besige lewe nou ook nie juis toe dat ek veel tyd…

11 July, 2017
Matteus 13:18-23 Jesus se volgelinge sit rondom Hom in die skuit. Op die strand staan daar ‘n skare van mense wat wag dat iets gebeur, maar Jesus is eers besig met hierdie handjievol manne. Dit is van uiterste belang dat…

10 July, 2017
Matteus 13:10-17 Ek is baie lief vir stories! ‘n Storie is soos ‘n anker om ‘n sekere boodskap in jou kop en hopelik ook in jou hart vas te anker. ‘n Preek is dikwels baie gou vergete, maar ‘n goeie…

7 July, 2017
Matteus 13:1-9 Ek kamp ‘n klompie jare gelede met ‘n spannetjie Voortrekkertjies in ‘n pragtige kloof op ‘n plaas naby Ballito. Ons neem slegs die noodsaaklikste benodigdhede saam. ‘n Tent was nie beskou as een van die noodsaaklikhede nie. Die…

6 July, 2017
Matteus 12:46-50 Wie is my familie? Ek hoor dikwels van mense wat hulle familie totaal afskryf, selfs broers en susters en ouers. Verskriklik! Wanneer Jesus dan vra: “Wie is My moeder, en wie is My broers?” is ons geskok deur…

5 July, 2017
Matteus 12:43-45 Op die plaas waar ek grootgeword het, naby Waterval Boven, was daar die pragtige ou plaashuis wat vir my soveel mooi herinneringe inhou. Maar daar was ook ‘n tweede huis. Die huis is goed instand gehou solank daar…

4 July, 2017
Matteus 12:38-42 Daar het ’n paar jaar gelede ‘n kostelike storietjie die rondte gedoen op die internet. Wie die oorspronklike skrywer was, weet ek ongelukkig nie. Ek het die storietjie baie vry in Afrikaans vertaal. Klein Jannie en Sannie het…

3 July, 2017
Matteus 12:22-37 Die onvergeeflike sonde, die sonde teen die Heilige Gees het elke Christen-gelowige al seker die een of ander tyd koue rillings langs sy ruggraat af gegee. Het ek nie dalk die een of ander tyd daardie sonde gepleeg…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026