16 January, 2026
1 Korintiërs 1:10-17 VIDEO | LUISTER Op skool wou ‘n onderwyser eendag vir ons prakties probeer bewys dat wanneer mense saamstaan, dan is hulle baie sterk. Hy het die oggend ‘n dosie vuurhoutjies uit sy laai gehaal en met ‘n…
15 January, 2026
1 Korintiërs 1:4-9 VIDEO | LUISTER Kersfees lê nog baie vlak in ons geheue – skaars drie weke gelede! Ai tog! ‘n Maand gelede het almal rondgeskarrel om geskenke te koop! Die kinders het lysies gemaak en vir Kersvader daar…
14 January, 2026
1 Korintiërs 1:1-3 VIDEO | LUISTER Lentebloeisels tooi die wêreld in ‘n lieflike kleurewonder terwyl Paulus by die venster uitkyk oor die hawestad Efese waar hy al die afgelope jaar of twee besig is om ‘n gemeente te vestig. Maar…
13 January, 2026
1 Korintiërs VIDEO | LUISTER Baie jare gelede het die pragtige Karoodorp Graaff Reinet deur ‘n verskriklike tweestryd gegaan. Die NG Kerk het in twee geskeur oor politiek! Daar was twee leraars in die kerk, die een dominee was ‘n…
12 January, 2026
Inleiding tot die Korintiërs briewe VIDEO | LUISTER Die vraag wat baie teoloë mekaar vra, is hoeveel briewe Paulus aan die gemeente in Korinte geskryf het? Die antwoord is eintlik heel eenvoudig: Ons weet nie! Wat ons wél weet, is…
12 December, 2025
Lukas 2:1-7 VIDEO | LUISTER Hierdie is ons laaste dagstukkie vir die jaar. Ons hervat weer op Maandag 12 Januarie. Dit is nog pikdonker as Josef daardie oggend vir Maria op die donkie tel. Daar heers ‘n gemoedelike stemming onder…
11 December, 2025
Johannes 13:31-38 VIDEO | LUISTER Moeder Theresa is deur die wêreld gesien as ‘n ikoon van diensbaarheid en liefde. Sy is vereer met ‘n Nobel Prys, die hoogste eer wat enigeen kan kry. Maar as ons na haar lewe gaan…
10 December, 2025
Verskeie Psalms VIDEO | LUISTER In verskeie van die Psalms word God se troue liefde besing. Hier is slegs enkeles van hulle: Psalm 33:3-5 - Sing vir Hom 'n nuwe lied; speel mooi op snaarinstrumente met uitroepe van vreugde. Want…
9 December, 2025
Psalm 23 VIDEO | LUISTER Al ooit gewonder hoe Psalm 23 gebeur het? Elke lied het iewers ‘n storie, is dit nie so nie? ‘n Frisgeboude jong seun met ‘n rooierige gelaat stap saam met sy troppie skape deur die…