Dagstukkies



10 May, 2021
Ester 5 en 6 Video Audio Ook Ester sonder haarself af, en met vas en gebed berei sy haarself voor vir die belangrikste afspraak van haar lewe. Tot dusver was haar lewe as koningin van die magtige Persiese Ryk een…

7 May, 2021
Ester 3 en 4 Video Audio Haman is woedend wanneer hy verneem dat Mordegai weier om voor hom te buig: “Ek gaan ál die Jode uitroei!” Een enkele persoon se weiering om aan hom eer te bewys, word opgeblaas tot…

6 May, 2021
Ester 2:20-3:6 Video Audio Ester is nou die koningin van die magtige Persiese Ryk. Sy knyp haarself om doodseker te maak dat dit nie alles maar net ‘n droom is nie. Van ‘n huis waar sy in armoede gedompel was…

5 May, 2021
Ester 2:8-10 Video Audio Ester se mond hang onbeskaamd oop wanneer sy die stad Susan binne loop. Oral waar sy kyk staan daar groepies jong meisies rond, almal haar ouderdom. En die een wil mooier wees as die ander! ‘n…

4 May, 2021
Ester 1:9-2:7 Video Audio Soms voel dit asof jy oorweldig word omdat jy tot ‘n minderheidsgroep behoort. Die lot van baie vroue is dat hulle bloot as eiendom beskou word! In die koninkryk van Persië is daar egter ‘n vrou…

3 May, 2021
Ester 1:1-8 Video Audio In ‘n wêreld waar die magtige manne die septer geswaai het, was dit soms ‘n vrou wat die gang van die geskiedenis omgeswaai het. Een so ‘n vrou was Ester. Baie jare het verby gegaan sedert…

30 April, 2021
1 Samuel 1:19-28 Video Audio Nege lang, maar opgewonde maande het verbygegaan nadat Hanna agtergekom het dat sy swanger was. Almal in Rama het geweet dat die onmoontlike besig was om met haar te gebeur, en natuurlik het Hanna gestraal…

29 April, 2021
1 Samuel 1 Video Audio Ons volgende vrou se naam is Hanna. Sy was nie ‘n groot figuur uit die geskiedenis nie. Sy het nie enige hoë status gehad nie. Sy was, om die waarheid te sê, ‘n doodgewone vrou…

28 April, 2021
Rut 2:1-4 Video Audio Nadat Rut verwerping van die Joodse vroue moes ervaar, word sy tog uiteindelik aanvaar op Boas se landerye, waar sy genoeg are kon optel om haar en Naomi aan die lewe te hou. ‘n Paar dae…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026