Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 June, 2021
Galasiërs 3:26-29 Video Oudio Dit was ‘n bitter koue, onplesierige dag op Stanger, sowat 20 jaar gelede. Op die pawiljoen van die skool se swembad sit ‘n groepie baie opgewonde mense en wag vir die predikant om op te daag.…

29 June, 2021
Galasiërs 3:15-25 Video Oudio Oom RykGert stel met bewende hande sy laaste testament op. Hy was ‘n suksesvolle sakeman, en hy het sy onderneming deur die jare opgebou tot ‘n uiters winsgewende maatskappy. Maar nou het Oom RykGert nog net…

28 June, 2021
Galasiërs 3:6-14 Video Oudio Gelowiges in Abraham se tyd was maar bitter yl gesaai, so wil dit voorkom uit die geskiedenis. Abraham se pa, Tera, het drie seuns gehad: Abraham, Nahor en Haran. Abraham is getroud met sy broer Nahor…

25 June, 2021
Galasiërs 3:1-6 Video Oudio Hoe belangrik is ‘n “ervaring met die Heilige Gees”? Met hierdie vraag krap ek dalk vanoggend ‘n byenes oop, want verskillende mense verstaan verskillende dinge onder hierdie term, en sommige mense kan baie warm onder die…

24 June, 2021
Galasiërs 2:15-21 Video Oudio Toe hy in die boekwinkel instap, sien ek sommer: hier kom moeilikheid! Hierdie man is op ‘n missie, en dit is beslis nie om ‘n boek te koop nie! Die Christelike boekwinkel waar ek gewerk het…

23 June, 2021
Galasiërs 2:11-14 Video Oudio Ek het jare gelede vir Jan leer ken, 'n wonderlike mens, nederig, vriendelik en altyd daar wanneer jy hom nodig het. Niemand was ooit benede hom nie, en jy kon jou donkerste geheime aan hom toevertrou…

22 June, 2021
Galasiërs 2:1-10 Video Oudio Elke twee jaar kom die kerkleiers van die NG Kerk bymekaar om te besin oor allerhande vraagstukke. Dikwels is daar nie ooreenstemming oor sekere dinge nie. Die een slag is dit byvoorbeeld die gay-kwessie wat die…

21 June, 2021
Galasiërs 1:11-24 Video Oudio Paulus is seker een van die interessantste mense uit die ganse geskiedenis. Daar is dan ook al verskeie boeke oor hom geskryf. Ek het sélf ‘n paar jaar gelede die stoute skoene aangetrek om ‘n reeks…

18 June, 2021
Galasiërs 1:6-10 Video Oudio Paulus is sommer omgesukkel! Nee, eintlik is dit baie lig gestel, hy is héwig ontsteld wanneer hy hierdie brief skryf. In Paulus se tyd was briewe begin met 'n aanhef en direk daarna 'n danksegging. Gaan…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Entoesiasme
18 April, 2024
Wedloop van die Lewe
17 April, 2024
Die Here se Bevel
16 April, 2024
Die Woord
15 April, 2024
Volhard Deur Ontbering
12 April, 2024