Dagstukkies



8 September, 2023
Matteus 26:57-68 VIDEO | OUDIO Nadat Jesus gevange geneem is, word Hy na die Hoëpriester se huis toe geneem vir Sy verhoor deur die Joodse Raad. Petrus is die enigste dissipel wat dit waag om op ‘n afstand te volg…

7 September, 2023
Matteus 26:47-56 VIDEO | OUDIO Die slottoneel in Getsemane is een gevul met geweld. ‘n Groot klomp mense daag met swaarde en knuppels op en gryp Jesus. Nogtans is die blywende indrukke wat ons kry uit die toneel nie die…

6 September, 2023
Matteus 26:31-46 VIDEO | OUDIO Jesus se dissipels begin besef wat besig is om te ontvou. Hulle Meester gaan gevange geneem word! Hulle is bitter onseker, want wat presies gaan gebeur, is steeds vir hulle ’n geslote boek. Maar één…

5 September, 2023
Matteus 26:26-30 VIDEO | OUDIO ‘n Doodse, heilige stilte sak oor die kerk toe. Elkeen is besig met sy eie gedagtes. Die diakens is besig om die brood uit te deel. “Jesus se liggaam”, maal dit deur my gedagtes, “Sy…

4 September, 2023
Matteus 26:17-25 VIDEO | OUDIO Paasfees het aangebreek. Vir die Jode was hierdie ‘n hoogtepunt op die kalender en elke jaar naastenby in April is hierdie groot fees gevier. Dit het ook saamgeval met die fees van die ongesuurde brood…

1 September, 2023
Matteus 26:1-16 VIDEO | OUDIO Die finale hoofstuk van Jesus se lewe as mens op aarde het aangebreek. ‘n Geruime tyd al probeer die Joodse leiers op enige denkbare manier om Hom vas te trek, maar elke keer word hulle…

31 August, 2023
Matteus 25:31-46 VIDEO | OUDIO Die wederkoms van Jesus breek aan, en nou weet elkeen op aarde dat hierdie Jesus-stories nie maar net stories was nie maar dat dit die waarheid was. Al die mense van die aarde staan daar…

30 August, 2023
Matteus 25:14-30 VIDEO | OUDIO Wil jy nou rêrag vet pret hê in jou gemeente? Hou dan een Saterdag ‘n talenteveiling. Die ding werk so: Vra vir mense wat bereid is om hulle gawes beskikbaar te stel. Dit kan basies…

29 August, 2023
Matteus 25:1-13 VIDEO | OUDIO Jesus vertel die aangrypende storie van die tien meisies wat tot laat in die nag gewag het vir die bruidegom om sy opwagting by ‘n bruilof te maak. Daar is ‘n paar vrae wat jy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026