Dagstukkies



19 March, 2021
Judas: 20-25 Video Audio Die boodskap wat Judas vanoggend by ons wil tuisbring, handel oor die reddingsboei van God se verlossing. Nou sal jy dalk protesteer: “Maar ek het mos alreeds God se verlossing gesmaak! Wat moet ek dan met…

18 March, 2021
1 Johannes 4:7-12 Video Audio “Daar is niks soos ware liefde - Daar is niks so skoon, so rein!” Onthou jy nog die liedjie van die baie gewilde Groep II? Hulle het getoor met die meisies se harte! Salomo besing…

17 March, 2021
1 Petrus 1:22-25 Video Audio Het ons nie nou al die saak oor broederliefde genoeg deurtrap nie? Moontlik, maar dalk moet ons ook kyk wat Petrus se siening hieroor is. Hy sê dat omdat ons wedergeboorte ervaar het ons mekaar…

16 March, 2021
Hebreërs 13:1-6 Video Audio Die spreekwoord lui dat jy jou vriende kan kies, maar met jou familie sit jy opgeskeep! Van húlle kan jy nooit ontslae raak nie. As jy die dag ‘n Christengelowige word, kry hierdie spreekwoord ‘n kinkel…

15 March, 2021
Filemon 1:4-7 Video Audio Paulus skryf aan Filemon dat hy die Here dank vir die wonderlike liefde wat hy uitleef teenoor sy medegelowiges. Is daar verskillende grade van liefde wat ‘n gelowige moet uitleef? Nou beweeg ek eintlik op gevaarlike…

12 March, 2021
Titus 3:1-7 Video Audio Titus is ‘n jong predikant op die eiland Kreta, waar daar vir hom vele uitdagings is, want die owerheid en samelewing is uiters korrup. Paulus besef baie goed hoe moeilik dit vir Titus moet wees om…

11 March, 2021
2 Timoteus 4:14-22 Video Audio Dikwels voel ons baie bitter oor dinge wat mense ons aangedoen het. Soms is dit die geval dat hulle die saak van die Here skade berokken het. Partymaal is dit mede-gelowiges wat die pad byster…

10 March, 2021
1 Timoteus 6:1,2 Video Audio Vanoggend se onderwerp gesels oor ‘n “groot” sonde, liefdeloosheid. Die woord “diskriminasie” is deesdae op almal se lippe. Maar kom ons wees eerlik: diskriminasie het in ons land al saam met oorl’e Oom Jan van…

9 March, 2021
1 Timoteus 5:1-8 Video Audio As jou lewensmaat van die afgelope 50 jaar skielik nie meer daar is nie, dan is daar ‘n reuse leemte in jou lewe. Wanneer die een met wie jy elke dag kon gesels, jou vreugdes…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026