Dagstukkies



29 October, 2019
Josua 2 Die twee vroue het lank gesukkel om die donkie deur die rivier gesleep te kry, met die gevolg dat die son al laag gehang het agter die hoë berge wat voor hulle uittroon. Hulle besluit om net daar…

28 October, 2019
Rut 1:19-20 So vertrek Naomi en Rut op hulle lang reis na Betlehem in Judea. Naomi is opgewonde, want na tien jaar van eensaamheid en verwerping, is sy weer op pad huistoe. Sy loop en sing al die pad, en…

25 October, 2019
Rut 1:9-19 Naomi sit met ‘n groot dilemma. Sy besef maar ál te goed dat haar twee skoondogters lojaal is aan haar, en dat hulle haar graag wil versorg. Maar sy kan dit nie aan hulle doen, om hulle saam…

24 October, 2019
Rut 1:5-10 Droefheid het deel geword van Naomi se lewe. Met groot droefheid in haar hart, moes sy haar vaderland, Juda verlaat en verruil vir die heidense Moab. Toe sterf haar anker in die lewe, Elimelek. Skaars is haar seun…

23 October, 2019
Rut 1:1-5 Een aand kom die twee seuns baie opgewonde by Naomi aan. “Ma, ek het groot nuus! Ek het die meisie van my drome ontmoet! Haar naam is Orpa, en ek wil haar as my vrou vat, Ma!” Naomi…

22 October, 2019
Rut 1:1-5 Die verhaal van Rut gaan oor brood-en-botter-sake, die harde werklikheid van die lewe waarin mense só dikwels vasgevang word in ‘n stryd om oorlewing. Werk is skaars! ‘n Kwart van ons land se mense is werkloos. Talle mense…

21 October, 2019
Inleiding 'n Aangrypende liefdesverhaal speel af in die Ou Testament te midde van geweld en afvalligheid van die jong volk van God. Waarom dan nou juis hierdie verhaal? Het hierdie boek werklik 'n plek in die Bybel? Dieselfde vraag word…

18 October, 2019
Psalm 42 September 2008. Voor my strek ‘n woud van kaal boomstamme en takke sonder blare. Barre, sonverskroeide grond en klippe waar eens ‘n wuiwende grasveld gelewe het. As ek my oë so oor die veld laat gaan, sien ek…

17 October, 2019
Psalm 8 Dis nag in die Bos, in Marloth Park in die Laeveld. Ek en Mosbolletjie sit knoes by ‘n kampvuurtjie wat gesellig knetter en ‘n warm gloed versprei rondom ons. Ver weg “oemf-oemf” ‘n leeu se sonore basstem. Sy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026