29 October, 2018
Handelinge 13:1-12 Lukas se verhaal verskuif nou weer terug na Antiogië, waar die gemeente besig is om uit sy nate te bars. Lukas meld tet so terloops van ‘n paar van die leierfigure wat in die gemeente werksaam was. Buiten…
26 October, 2018
Handelinge 12:1-25 Dit was Aprilmaand. Paasfees was pas verby, en die Jode was besig om die fees van ongesuurde brode te vier, ‘n week waartydens hulle slegs ongesuurde brood mag eet. Onder die gelowiges in Jerusalem het daar groot kommer…
25 October, 2018
Handelinge 11:27-12:2 In die tyd van die nuwe kerk was daar nog nie ‘n Bybel soos wat ons dit vandag ken nie. Die enigste geskrif wat toeganklik was vir meeste mense, was die Septauginta, die Griekse vertaling van die Ou…
24 October, 2018
Handelinge 11:19-26 Lukas het net so terloops in hoofstuk 8 gemeld dat die gelowiges uitmekaargespat het ná Stefanus se wrede dood. Nou, in hoofstuk 11 gee hy die besonderhede. Hy vertel dat sommige na Fenisië gevlug het. Dit is ‘n…
23 October, 2018
Handelinge 11:1-18 Koerantplakkate in Jerusalem skreeu dit uit in groot, vet letters: “GROOT PREDIKER VERLOëN SY TRADISIES!” Die Jerusalem Times is sommer vroegdag al uitverkoop, want op die voorblad pryk die woorde: “APOSTEL SMYT SY ERFENIS WEG!” Die ontstoke verslaggewer…
22 October, 2018
Handelinge 10:23-48 In die vorige dagstukkie het ons gelees van Petrus se visioen van die onrein diere, en hoe hy moes uitvind dat sy stoere Joodse tradisies begin wankel het. Daardie nag slaap die drie gesante wat Kornelius gestuur het…
19 October, 2018
Handelinge 10:1-23 Petrus, die groot prediker, só staan hy bekend. Binne ‘n kwessie van enkele jare het daar ‘n reuse verandering in sy lewe gekom wat sy ganse lewe totaal getransformeer het. Ons het Petrus leer ken as die ongekunstelde…
18 October, 2018
Handelinge 9:32-43 Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Hierdie is ‘n baie omstrede vraag, en dadelik sal sommige mense vir jou sê dat wonderwerke slegs beperk was tot die Bybelse tyd. Jesus het wonderwerke gedoen, en daarna het dit gestop. Dan…
17 October, 2018
Handelinge 9:26-31 ‘n Gerug versprei onder die Christene van Jerusalem: “Hy is terug! Die wrede vervolger wat so baie gelowiges in die tronk laat beland het, is terug! Kruip weg, anders is die kerker jou voorland!” “Maar ek het dan…