Dagstukkies



16 September, 2021
Lukas 10:38-42 VIDEO OUDIO Oor vandag se baie kort verhaaltjie is daar al baie preke gemaak, en ek dink nie dat enige prediker ooit daaroor uitgepreek kan raak nie! Jesus en sy geselskap het op hulle reis na Jerusalem by…

15 September, 2021
Lukas 10:25-37 VIDEO OUDIO Ons lees nou vir die eerste keer van ‘n openlike konflik tussen Jesus en die kerkleiers, wanneer ‘n wetgeleerde tydens een van Jesus se preke opstaan om Hom ‘n vraag te vra. Die wetgeleerde het die…

14 September, 2021
Lukas 10:1-24 VIDEO OUDIO Sowat twee weke gelede het ons gesien hoedat Jesus die twaalf apostels uitgestuur het om op hulle eie die Evangelie te gaan verkondig. Ek dink dat dit vir hierdie manne aan die een kant opwindend moes…

13 September, 2021
Lukas 9:51-62 VIDEO OUDIO Die tyd het aangebreek vir Jesus se laaste reis, en Hy het Sy dissipels meegedeel dat hulle na Jerusalem moes vertrek, ‘n reis wat hulle sekerlik ‘n goeie tydjie sou neem. Op hierdie stadium was hulle…

10 September, 2021
Lukas 9:44-50 VIDEO OUDIO Dominee betree die Sondagoggend die kansel. Sommer so uit die bloute kondig hy aan: “Liewe broers en susters, binnekort gaan ek nie meer met julle wees nie”. Daar styg ‘n gegons en gebrom op oor die…

9 September, 2021
Lukas 9:37-43 VIDEO OUDIO i In die sewentigerjare het Prof Malan-Nel die Jeug-tot-jeug aksie van stapel gestuur. Onthou jy dit nog? Dit was in die herfs van 1974 toe ek saam met ‘n groep jongmense op ‘n plaas naby Greytown…

8 September, 2021
Lukas 9:28-36 VIDEO OUDIO Weereens tref ons Jesus aan waar Hy besig is om te bid - dit gebeur elke keer wanneer daar ‘n groot ding gaan gebeur of wanneer Jesus groot besluite moet neem. Die toneel vind plaas ‘n…

7 September, 2021
Lukas 9:23-27 VIDEO OUDEO 23 Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand My wil navolg, moet hy homself verloën, en elke dag sy kruis opneem en My volg.” Wat beteken dit om Jesus te volg? Iemand het eenmaal gesê…

6 September, 2021
Lukas 9:18-22 Wie is Jesus? Lukas laat hierdie vraag weergalm oor die berge en heuwels en valleie van die woestyn. Eers was dit Johannes die Doper wat half huiwerig die vraag gevra het voordat hy deur Herodus onthoof is. Toe…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026