Dagstukkies



23 June, 2022
Kolossense 1:3-8 VIDEO * OUDIO Daar heers ‘n verwoede stryd op die rugbyveld. Die Willebeeste bemeester die bal uit die losskrum en dan staan Gert gereed om daardie bal agter die doellyn te gaan plant. Die probleem is dat hy…

22 June, 2022
Kolossense 1:1,2 VIDEO * OUDIO Wie skryf vandag ooit nog 'n brief? Ek praat nou van 'n regte, egte brief wat met 'n vulpen op papier geskryf word! Ja, ek weet dat die posdiens nou nie juis meer bestaan nie…

21 June, 2022
Kolossense Inleiding VIDEO * OUDIO Wat is die doel van Christengelowiges op aarde? Waarom is ons hier? Die antwoord is eintlik héél eenvoudig: Omdat Christus hier is! Hy is die Een wat ál die verskil kom maak het en steeds…

20 June, 2022
Efesiërs 6:18-24 VIDEO * OUDIO Gebed is die lewensaar van elke gelowige. Dit is ‘n uiters noodsaaklike deel van Christen-wees waarsonder jy nie kan staande bly nie. In die laaste twee dagstukkies het ons gesien hoe Paulus die wapenrusting beskryf…

17 June, 2022
Efesiërs 6:18-24 VIDEO * OUDIO Jou hart is ‘n sagte teiken. Deesdae dra die polisie koeëlvaste baadjies om die hart te beskerm. Geestelik is jou hart egter nét so kwesbaar en as hy getref word, twyfel jy of jy waarlik…

15 June, 2022
Efesiërs 6:18-24 VIDEO * OUDIO Eerste aan die beurt van die soldaat se toerusting, is ‘n baie belangrike ding in ‘n man en veral ‘n soldaat se kleredrag, sy gordel. Ons kan dit in moderne taal as die soldaat se…

14 June, 2022
Efesiërs 6:10-17 VIDEO * OUDIO In Januarie 1966 klim ek op die trein in Durban saam met ‘n klomp ander jong manne. Ons gaan “Aa’mie” toe! Ons arme outjies word verskree, vervloek, verjaag en verskrik. Stelselmatig het die kwaai manne…

13 June, 2022
Efesiërs 6:5-9 VIDEO * OUDIO Ons is steeds besig met verhoudinge – dié in die huwelik, dié tussen ouers en kinders en nou kom ons by arbeidsverhoudinge. Die volgende verhoudingssituasie wat Paulus aanspreek, is dié tussen baas en slaaf. Slawerny…

10 June, 2022
Efesiërs 6:1-4 VIDEO * OUDIO As ons gedink het dat verhoudinge in die huwelik ‘n probleem is, dan moet ons weer ‘n slag dink, want hier spreek Paulus nou twee baie netelige verhoudingsprobleme aan: dié tussen ouers en kinders asook…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026