10 March, 2021
1 Timoteus 6:1,2 Video Audio Vanoggend se onderwerp gesels oor ‘n “groot” sonde, liefdeloosheid. Die woord “diskriminasie” is deesdae op almal se lippe. Maar kom ons wees eerlik: diskriminasie het in ons land al saam met oorl’e Oom Jan van…
9 March, 2021
1 Timoteus 5:1-8 Video Audio As jou lewensmaat van die afgelope 50 jaar skielik nie meer daar is nie, dan is daar ‘n reuse leemte in jou lewe. Wanneer die een met wie jy elke dag kon gesels, jou vreugdes…
8 March, 2021
1 Tessalonisense 4:9-12 Video Audio As ons as gelowiges maar net bymekaar kan staan en in mekaar glo, sal dit baie beter gaan met die kerk! Ons is immers bloedfamilie, gered deur dieselfde kosbare bloed van Jesus Christus, en kinders…
5 March, 2021
1 Tessalonisense 1:1 Video Audio Ware vriendskap is iets wat baie skaars geword het. Om waarlik ‘n vriend vir iemand te wees, beteken ‘n baie besonderse alles-opofferende liefde vir die persoon. Dit was vroeg in die somer van die jaar…
4 March, 2021
Kolossense 3:5-17 Video Audio Ons kan liefde op baie verskillende maniere uitleef. Ek wil dit verduidelik met ‘n storie, die ware verhaal van Shay se bofbalwedstryd. Vanoggend se storietjie het ek ook al voorheen vertel, maar weereens is dit ‘n…
3 March, 2021
Filippense 2:19-30 Video Audio Paulus skryf die mooiste getuigskrif oor Timoteus. Hierdie jong man was maar altyd daar vir Paulus, en hy het hom deur dik en dun bygestaan. Hy moes dikwels Paulus se voete, oë en ore wees, veral…
2 March, 2021
Efesiërs 1:3-5 Video Audio Hou mense van jou? Wel, ek dink baie mense hou nogal van my! Party het my selfs lief! So sal ek ten minste graag wil glo! Waarom sou mense van my hou? Aag, ek is vriendelik…
1 March, 2021
Galasiërs 5:13-15 Video Audio Die berigte was in die koerante: Dominee en Ouderling raak slaags! In detail is daar beskryf hoe die twee mekaar getakel en geslaan het, want die een sou kwansuis by die ander se vrou gekuier het…
26 February, 2021
Romeine 15:1-13 Video Audio Dis Sondagoggend, en dinge het vir my nie so goed begin voor kerk nie. Net so effens verslaap en nou is ek laat. Ek is half ongeduldig as ek by die kerk aankom want daar is…