2 September, 2021
Lukas 9:1-6 In ‘n keldervertrek in ‘n gebou aan die rand van Welkom se groot sirkel kom ons bymekaar. Ek is opgewonde, maar terselfdertyd baie bang. Almal wat in die kringetjie sit is gelowiges wat erns maak met hulle geloof…
1 September, 2021
Lukas 8:40-56 By hulle terugkeer uit Gadara word Jesus en die manne alreeds weer ingewag deur ‘n groot skare. Dan speel daar twee dramas af wat inmekaar geweef is en sorg vir ‘n spannende toneel vir die lesers van hierdie…
31 August, 2021
Lukas 8:26-39 Jesus en die twaalf het in Kapernaum, op die noordelike oewer van die See van Galilea in die vissersboot geklim. Hulle vaar reg suid, verby Tiberias en Hippus waar die verskriklike storm hulle getref het. Aan die suidelike…
30 August, 2021
Lukas 8:19-25 Hoe groot is die almag van God? Om net so ‘n klein kykie te kry is skeppingsmisterie en grootheid van God, kan ons weereens ons oë ophef na die sterre. In die baie bekende Orion-sterrebeeld is daar ‘n…
27 August, 2021
Lukas 8:16-18 Iemand beskryf onlangs hoe geweldig groot die skepping is en hoe verskriklik nietig en klein ek in hierdie groot heelal werklik is. Hy stel die son voor as die grootte van ‘n tafeltennisballetjie. Dan sal die aarde skaars…
26 August, 2021
Lukas 8:4-15 Jesus se preke moes absoluut asemrowend gewees het. Lukas vertel hier dat “’n groot menigte” van al die verskillende dorpe in die omgewing gekom het om na Jesus te luister. Dit klink amper soos die ou nagmaalsgeleenthede waarvan…
25 August, 2021
Lukas 8:1-3 Dit was sékerlik nie ‘n maklike taak vir Jesus om die evangelie te verkondig nie. Dag-vir-dag, van vroegoggend tot laataand was Hy omring en verdruk deur ‘n skare wat dikwels baie duisende beloop het. Boonop het elkeen Sy…
24 August, 2021
Lukas 7:36-50 Ons verhaal vanoggend is ‘n hartroerende een wat trane van aandoening in jou oë bring. Hier kom demonstreer Jesus God se groot en onverklaarbare vergifnis. ‘n Fariseër met die naam Simon nooi vir Jesus uit vir ete. Dit…
23 August, 2021
Lukas 7:24-35 Nadat Johannes die Doper se dissipels vertrek het om hom die goeie nuus oor te dra dat Jesus tóg die Messias is, lewer Jesus ‘n getuienis oor Johannes. Inderdaad was hy ‘n baie besonderse man, maar waaroor dit…